Madeira Berghuis
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Langs die S205, Madeira-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Madeira is 'n werkende plaas, 13 km vanaf Clarens, tussen die mooiste berge van die Oos-Vrystaat en bied gaste 'n ontspannende selfsorgwegbreek met 'n pragtige uitsig.
Die Berghuis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en het beperkte selfsoonsein. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea wat na 'n onderdakstoep lei. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamer word deur al die gaste gedeel en het 'n stort en 'n toilet. Warmwatersakke en beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n gasyskas, gasoond en -stoof toegerus. Kershouers en 1 stel kerse word voorsien, maar gaste moet hul eie ekstra kerse, lampe en flitse saambring. Daar is 'n kaggel in die sitarea en die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.
Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien en die huis word daagliks skoongemaak. Hout is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar, maar moet vroegtydig gereël word. Gaste is egter welkom om hul eie hout saam te bring.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Suzaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Langs die S205, Madeira-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Madeira Berghuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Vrystaatse Hooglande Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Langs die S205, Madeira-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat