Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madiolyn

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Marie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies en vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Weekend stay with friends. Dankie dat julle ons 03:00 die oggend ontvang het om in te boek na 'n lang dag/nag op die fietse. Ons sien julle volgende jaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Madiolyn
Pleasure Eugene, ons sien ook uit daarna om julle terug te verwelkom, en ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel en ook die ekstra in te sit om te wag vir al die Baviaans fietsryers.

Jo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Verblyf was uitstekend. Lekker groot, skoon en vriendelike ontvangs. Sal die plek vir seker aanbeveel aan mense wat blyplek in Jeffreysbaai soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Madiolyn
Middag Jo Baie dankie dit was vir Madiolyn ook n plesier om julle as gaste by ons te kan akkommodeer en sien uit daarna om jul terug te verwelkom. Vriendelike groete Madiolyn

Jolene V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Baie lekker. Baie lekker geslaap. Baie dankie. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lyn
Madiolyn
Baie dankie, Rolene. Dit was 'n plesier om jul te huisves, en ek sal julle aanbeveel by enige gastehuis. Julle was uitstekende gaste. Sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom by Madiolyn.

Nigel W
1 nag
4.2
Okt 2024

Convenient and secure. Nice and convenient for an overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wynn D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Feb 2024

Gerieflik en skoon. Ja, lekker gebly. Dankie. Vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Madiolyn
Hi Wynn Dit was 'n groot plesier om jou te huisves by Madiolyn, en sien uit daarna om jou terug te verwelkom. Groete Madiolyn

Mignon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Netjies. Goed geleë en vir 'n nag of 2 is dit heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Madiolyn
More Mignon Baie dankie vir die uitstekende resensie dit was n plesier om julle te akkommodeer, ons sien uit na jul volgende besoek aan Madiolyn. Vriendelike groete Meisie, Madiolyn

Ayavuya M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

It was amazing from the host down to the neatness. Id definitely go back. It was great just everything about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Madiolyn
Dear Ayavuya, Thank you for your great review it was a pleasure to be your hostess and also a big thumbs up to the great guest your group was, we definitely looking forward to welcoming you back. Kind regards, Meise

Phindiswa T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

We have enjoyed our stay in Madiolyn as it a safe and secure place. Only when loadshedding there were no bulbs or extra light when load-shedding. I will recommend it to my friends because Madiolyn is a nice place and safe even for our cars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Madiolyn
Dear Phindiswa, Thank you for the great review we looking forward to welcoming you back. Regards, Meisie

Lindie W
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie lekker verblyf. Ry-area om die geboue net baie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Madiolyn
Thank you, Lindie, for your kind review, it was a pleasure hosting you at Madiolyn. We strive to host our Guests as comfortably as possible and look forward to welcoming you back at Madiolyn. Kind regards Madiolyn, Meisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 204

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris-straat 25, Jeffreysbaai, 6220, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2N2I5MWVjLTc1NmEtNDM0Zi1hNDU3LTJjNjk2NzQzYTRjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 190 5 1 5 25 Drommedaris Street Jeffreysbay 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053477213752 24.918344020844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang