- Kapasiteit: 78 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg R71, Diepkloof Plot 30, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Magoebaskloof Mountain Lodge bied selfsorgverblyf in chalets of oornagverblyf in oopplan-gastekamers sowat 5 km vanaf Magoebaskloof. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinswegbreek aangesien die oord 'n verskeidenheid aktiwiteite op die perseel het.
Die oord bied 'n keuse tussen selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 of 4 gaste, of 7 gastekamers met slaapplek vir 2 gaste. Daar is ook gesinschalets met slaapplek vir 2 kinders. Die slaapkamers het 'n dubbelbed of enkelbeddens en al die eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Verder het hierdie chalets 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitareas het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite elke selfsorg-eenheid is daar 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Die gastekamers sluit ontbyt, wat by die restaurant op die eperseel geniet kan word in.
Magoebaskloof Mountain Lodge het 'n lieflike gemeenskaplike swembadarea sowel as 'n gelisensieerde kroeg. Daar is ook 'n trampoelien, klimraam, pooltafel, veerpyltjiebord en 'n reuseskaakstel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoofweg R71, Diepkloof Plot 30, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
- Gaste dink Magoebaskloof Mountain Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 78 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg R71, Diepkloof Plot 30, Magoebaskloof, 0731, Limpopo