Malvern View
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malvern-rylaan 95, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Malvern View is 'n pragtige selfsorghuis met asemrowende see-uitsigte, 'n swembad, 'n boma en binnebraaigeriewe. Dit is sentraal geleë, sowat 5 minute se stap vanaf die strand en bied maklike toegang tot die strand.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale eiland met stoele en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke.
Op die boonste verdieping is daar 'n lieflike oopplan-onthaalarea met 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die ruim sitarea het 'n TV en 'n binnebraai. Daar is ook 'n eetarea met see-uitsigte.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Malvern-rylaan 95, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malvern-rylaan 95, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap