Marina Sands 17
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Sands 17, Dolfyn-rylaan, Marina Martinique, Astonbaai, 0655, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 13
- Vanaf R1 780 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Marina Sands 17 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Hierdie kompleks is 200 m vanaf die strand en is naby restaurante in die area.
Hierdie woonstel bied lieflike uitsigte oor die see en kanaal en bied verblyf aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het ’n stort, bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met toebehore om maaltye voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die aangrensende leefarea het ’n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax. Die leefarea lei na ’n dek met sonstoele en ’n gasbraai is. Die balkon en die hoofslaapkamer het uitsigte oor die kanaal, see en marina, en die tweede slaapkamer front na die duine.
WiFi is op versoek beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Ligging
- Marina Sands 17, Dolfyn-rylaan, Marina Martinique, Astonbaai, 0655, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Sands 17, Dolfyn-rylaan, Marina Martinique, Astonbaai, 0655, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 13