Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cove 03

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 129

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 2 resensies vir Cove 03
Netheid
1.5/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.5/5
Henriette D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Henriette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

As daar foto's van verblyf was sou ons dit nie gekies het nie. Foto's was van ander huis wat misleidend was. Het duur betaal vir 2 dae. Hulle was besig om herstelwerk aan huis te doen en nuwe dakplate op te sit wat onmoontlik was om dit te geniet. Agent het ons gelukkig geskuif na ander huis. Ons het gevra vir rolstoelvriendelik. Let wel: alle plat en gelyk huise is nie rolstoelvriendelik nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cove 03 se terugvoer

Ons is baie jammer vir die ongerief wat julle tydens aankoms by MC03 moes verduur. Die kontrakteurs wat aan die dak gewerk het is ongelukkig buite ons beheer. Ons kon jou gelukkig verskuif na 'n woonstel reg op die strand waarmee jy, sover ek weet, gelukkig was.
Wat die fotos betref die volgende:
Eerstens moes jy die fotos op die webblad van Lekkerslaap gesien het toe jy die bespreking gedoen het.
Tweedens het ek bevestig dat ons aan jou, soos aan al ons kliente, die verwysing na ons eie webblad gestuur het sodat jy volledige inligting en baie fotos van MC03 kon sien. Ongelukkig het jy skynbaar egter nie daarna gekyk nie. Ons het beslis nie ander huise se fotos aan jou gestuur nie.

Cove 03
Verna M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Verna M
Gesin met tieners

Die woonstel was gerieflik, maar het sleg geruik. Dit was duidelik dat dit al vir 'n geruime tyd toe gestaan het.

Goeie sekuriteit wanneer jy eers binne die kompleks is, maar jy ry regdeur 'n onveilige area. Ons het dit glad nie na sonsondergang buite die kompleks gewaag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzJpoooGZKkiIPkyCbM5YUB6oUdLmZV7EtQWkaDk5uZJqa7AZwz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag (plek vir 4) 2 5 1 2 Island Palm Drive Jeffreys Bay 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.077189760571 24.919105768204
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem