Little Lamb
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 167
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jacob S - Mei 2024
Algehele gradering
Serene stay after a long drive.
Jade B - Apr 2024
Algehele gradering
Definitely booking again.
Kevin G - Apr 2024
Algehele gradering
Very enjoyable.
Monja P - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik oornag met kwaliteit beddegoed.
Maryke S - Apr 2024
Algehele gradering
Sal Little Lamb aanbeveel.
Ané J - Apr 2024
Algehele gradering
Sonder twyfel, sal ons elke keer by Little Lamb akkommodasie bespreek.
Barry-jon I - Mrt 2024
Algehele gradering
Expectations met!
Marlo S - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyable and relaxed.
Elthea L - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Melisa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, netjies, en die gasheer is baie behulpsaam.
Jenny K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie tevrede.
Rhoda D - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing, comfortable made us forget we attended a funeral.
Benida G - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Jannie D - Jan 2024
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Jaryd H - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely and easy.
Lize V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Jaco V - Jan 2024
Algehele gradering
Thank you for the short but great stay!
Riaan W - Des 2023
Algehele gradering
Sal verseker weer hier oorbly!
Briget B - Des 2023
Algehele gradering
Good option for an overnight stop.
Ané J - Des 2023
Algehele gradering
Gesellig, aangenaam, puik, wonderlik.
Marnel A - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike, skoon en sentraal.
Wendy E - Nov 2023
Algehele gradering
Veilige en gemaklik.
Mardi B - Nov 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag stop.
Erika L - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike, gawe mense, lieflike verblyf.
Cornelia B - Okt 2023
Algehele gradering
Ek het slegs oornag, maar sou langer kon kuier.
Natasha B - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastic stay, well located.
Ruan J - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing
Benida G - Jul 2023
Algehele gradering
Beste oorstop op pad na Maties.
Esna W - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike plekkie en spesiale ontvangs.
Helena S - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklike, veilige en skoon akkommodasie.
Ockert V - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie en netjies.
Alta T - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie. Sal beslis weer daar oorslaap.
Pierre T - Apr 2023
Algehele gradering
Regte waarde vir geld. Vriendelike eienaar, bestuur en pragtige loft-vertrek, goed ingerig met alles wat jou hart begeer.
Koos En Lynette S - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, voldoen aan verwagtinge, sonkrag - geen beurtkrag.
Lees meerChristelle H - Apr 2023
Algehele gradering
Oornagfasiliteit.
Ronel E - Apr 2023
Algehele gradering
Gasvryheid so spesiaal soos die Karoo.
Mareli N - Apr 2023
Algehele gradering
Beste slaap van my lewe!
Andrew T - Mrt 2023
Algehele gradering
Very quaint little cottage. The host was friendly and helpful, providing us with tips on places to eat. The cottage is situated on a street away from the main road.
Thelmie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid en pragtige verblyf.
Pieter R - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige kamer met vriendelike ontvangs.
Ronel R - Feb 2023
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plekkie.
Annette B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustig en goed toegerus.
Trudi V - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Carmen N - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, juweeltjie !
Lees meerQuanita S - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelikheid en gasvryheid.
Jonathan C - Jan 2023
Algehele gradering
Relaxed.
Heleen V - Des 2022
Algehele gradering
Aanbevole oornagstop in Beaufort-Wes.
Morne D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Annelie M - Des 2022
Algehele gradering
Lafenis na 'n lang dag.
Alex D - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike verblyf. Vriendelike eienaar en personeel.
Derek B - Des 2022
Algehele gradering
Overnight stopover on route to Franschhoek.
Bert S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Jesaja W - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en het ook baie tuis gevoel.
Priscilla V - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en meedeel van tersaaklike inligting vb. restuarante op die dorp, beurtkragtye en voorsiening daarvoor, beskikbare geriewe.
Karien V - Des 2022
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasties, net die beste!
Benida G - Nov 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Jenny C - Nov 2022
Algehele gradering
Really lovely accommodation, very neat and hosts are fantastic. Had a lovely evening chatting over a glass of wine.
Lisa E - Nov 2022
Algehele gradering
Pleasant and peaceful.
Maryke S - Okt 2022
Algehele gradering
Sal beslis weer by Little Lamb oornag, alles mooi en netjies. Personeel baie vriendelik.
Izelle P - Okt 2022
Algehele gradering
Vinnige oorslaap.
Nicolette V - Sep 2022
Algehele gradering
Warm welcome. Loadshedding is not a problem.
Estean S - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Hannetjie I - Aug 2022
Algehele gradering
Hartlik en warm.
Anel V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker kuier.
Zelda K - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon, interessante en oulike dekor. Alles wat jy nodig het om te oornag.
Johan L - Aug 2022
Algehele gradering
Oornag.
Johan L - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gasvry, baie netjies en stil.
Daryl S - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend in alle opsigte!
Juan Pierre F - Mei 2022
Algehele gradering
Die plek was baie skoon en netjies, veilig parkeer. Baie goeie diens.
Pierre L - Apr 2022
Algehele gradering
'n Definitiewe aanbeveling.
Christine B - Apr 2022
Algehele gradering
Sakpas en presies wat ek nodig gehad het.
Phil S - Apr 2022
Algehele gradering
Access was a little difficult as you have to enter around the back.
Schalk V - Apr 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Johan D - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike mense.
Anneli V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig en pragtig.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Pamela S - Mrt 2022
Algehele gradering
What a gem, just loved it.
Lees meerYolandi E - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal weer daar slaap!
Natasha D - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvry en lieflike, netjiese eenhede.
Joaane D - Mrt 2022
Algehele gradering
Clean, beautiful, friendly hosts.
Louisa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vrienddlike diens en pragtig.
Willie & Ria B - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Lieflike rustige gerieflike plek.
Andre V - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome plek!
Monique O - Jan 2022
Algehele gradering
A cute nest in the Karoo.
Frik P - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en soos die vorige kere, uitstekende waarde vir geld.
Jason N - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik, op tyd en lekker rustig gewees.
Judy B - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies en rustig.
Corné V - Des 2021
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid op sy beste.
Beaulah D - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Tionette S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Salome V - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Janine E - Des 2021
Algehele gradering
Lekker, gesellig.
Marietjie V - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Izak C - Nov 2021
Algehele gradering
Little Lamb is 'n rustige en vriendelike oornag-fasiliteit vir moeë reisigers tussen Pretoria en die Kaap. Die plek is maklik om op te spoor en die ontvangs is baie Beafort-Wes/plattelands vriendelik.
Martin D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Melodie K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon, gerieflik en was perfek vir ons lang pad terug.
Ester B - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker oor slaapplek en veilig.
Tamara M - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Thomas Ignus L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Mignon J - Sep 2021
Algehele gradering
Was ongelooflik om na lang reis daar te slaap.
Janet S - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en pragtig.
Candice W - Sep 2021
Algehele gradering
Great budget stay, with great hosts.
Lees meerLerone L - Aug 2021
Algehele gradering
Little Lamb is die perfekte oornagslaapplek
Tani V - Aug 2021
Algehele gradering
Ongelooflike Karoo-gasvryheid.
Leon J - Jul 2021
Algehele gradering
Pleasant stay.
Leon J - Jul 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay thank you.
Erik A - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekende oornagplek.
Fredolien D - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly soos altyd!
Elsje T - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut lieflike verblyf! Kon niks fout vind nie!
Sharon V - Apr 2021
Algehele gradering
Ideaal vir 'n oorslaap.
Charrisse V - Apr 2021
Algehele gradering
Overnight stay.
Janet E - Apr 2021
Algehele gradering
Besonders.
Randy P - Apr 2021
Algehele gradering
Very welcoming and warm.
Petro P - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Helena B - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap by Little Lamb!
Tersia R - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was ons oornagplekkie op pad Weskaap toe.
Rudiger V - Feb 2021
Algehele gradering
Sal definitief weer daar oornag.
Steyn P - Feb 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Marilize V - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelikheid, gasvry hy en altyd gehelp maak nie saak wat se kant toe nie.
Hugo V - Jan 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, rustig en veilig.
Lenell L - Des 2020
Algehele gradering
Baie oulike verblyf vir 'n gesin van 5.
Toerie V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig, netjies.
Chantél S - Des 2020
Algehele gradering
Baie oulik.
James-henry M - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Andre E - Des 2020
Algehele gradering
Gasvry.
Annelie V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker na 'n lang dag se reis!
Amanda B - Des 2020
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon dankie
Werner H - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, vriendelik.
Michiel K - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige oasis
Wendy P - Nov 2020
Algehele gradering
Loved the unit.
Nena C - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie goeie diens.
Deon L - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het in Beaufort-Wes oornag op pad Kaapstad toe.
Brian D - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plek, luukse beddegoed en baie gemaklike beddens.
Frik P - Okt 2020
Algehele gradering
Puik verblyf.
Ansuné K - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangename ervaring. Sal verseker weer terug keer!
Sanet D - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie, lekker gebly
Mirjam M - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig.
Andre B - Sep 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, gasvryheid was tops, DANKIE!!!
Riekies L - Sep 2020
Algehele gradering
Wat ‘n heerlike koel lafenis na ‘n lang pad uit die Vrystaat!!
Morne L - Aug 2020
Algehele gradering
Maklik en gasvry verblyf.
Monja F - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik! Die loft was stylvol, die linne was sag, en alles was silwerskoon na 'n 10 ure reis op die N1.
James N - Feb 2020
Algehele gradering
Was rustig en stil. Sal weer daar oorbly.
Linda M - Jan 2020
Algehele gradering
Comfortable space. Easy access to main travel route.
Janet Elizabeth V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Anton O - Des 2019
Algehele gradering
Veilig en goeie ligging.
Tarien M - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en gemaklike verblyf teen 'n sakpasprys.
Divan V - Jan 2019
Algehele gradering
Very lovely.
Ilonka P - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en gasvry.
Lees meerChantal T - Des 2018
Algehele gradering
We had a very good experience at Mary's Loft and would recommend to it to anyone.
Joani W - Des 2018
Algehele gradering
Goed toegerus met alles wat mens nodig het!
Johannes V - Des 2018
Algehele gradering
Gaste baie vriendelik.
Ian R - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik en veilig.
Elsabe H - Des 2017
Algehele gradering
Was baie lekker. Alles was perfek.
Etienne L - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Brenda V - Des 2017
Algehele gradering
Beste oornagblyplek.
Karin V - Jun 2017
Algehele gradering
Worst experience ever.
Lees meerSonette K - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly.
Louis V - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike oornagbestemming.
Arina O - Apr 2017
Algehele gradering
Privaat en intiem.
Retha V - Des 2016
Algehele gradering
Baie goeie diens, skoon en netjies.
Nicole M - Des 2016
Algehele gradering
Lekker verblyf vir oornag.
Brenda V - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens en ideaal vir een nag oorslaap.
Jan C - Jul 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Ilze-mari M - Jun 2016
Algehele gradering
Die vriendelikste mense met harte van goud.
Elsje D - Jun 2016
Algehele gradering
Netjiese, gasvrye, skoon en warm verblyf in 'n lieflike area!
Dries En Retha T - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was alles netjies.
Linda P - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en aangename verblyf.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birdstraat 25, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap