Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Martie J - Mei 2024
Algehele gradering
Was 'n lekker ontspanne verblyf. Ons sal vir seker weer gebruik maak van die plekkie.
Tiaan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Yvette K - Okt 2023
Algehele gradering
Ons verwagtinge is oortref!
Sandra J - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en waarde vir geld.
Marius S - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflike mense.
Derrick M - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie dat julle so gaaf is. Enige tyd weer welkom. LekkeSlaap bo.
Alize B - Des 2022
Algehele gradering
Zeer aangenaam verblijf.
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Wat 'n dierbare gas en so positief. Ons mis haar. Alles van die heel, heel beste vir die toekoms.
Theunis B - Nov 2022
Algehele gradering
Perfek vir my in menigte opsigte.
Lynette H - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies, skoon en waarde vir geld.
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Dis omdat sulke gawe mense hier kom tuis gaan. Baie dankie daarvoor.
Robyn O - Apr 2022
Algehele gradering
Very comfortable and homely.
Liza V - Feb 2022
Algehele gradering
5 ster.
Anne-marie J - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, baie veilig!
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie. Ook sulke aangename mense dat ek en my man ook nie anders kan nie.
Karen D - Aug 2021
Algehele gradering
Sal altyd terugkom.
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie. Sulke oulike mense.
Phillip B - Jun 2021
Algehele gradering
Absoluut aan al ons vereistes voldoen.
Owen B - Jun 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joycelaan 153, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng