MediStay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Leeuw-straat 31, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
MediStay is die ideale verblyf vir sakeresigiers, vakansiegangers of diegene wat moet reis weens mediese redes. Dit is slegs 30 m vanaf die Mediclinic Hoogland, Braun Dialysis, Pathcare, algemene praktisyne en Ampath.
Verblyf word in 'n keuse van eenhede met lugversorging gebied wat elk slaapplek bied aan 2 tot 4 gaste. Die eenhede het koningingrootte-beddens en enkelbeddens asook en suite-badkamers met storte en toilette.
Elkeen van die eenhede het 'n privaat kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het nie stowe nie, maar 'n braaipan kan op versoek gereël word. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale sowel as WiFi in elke eenheid.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
MediStay is net 600 m vanaf die Dihlabeng Streekshospitaal en Bethlehem Mediese Sentrum. Dit is ook net 900 m vanaf verskeie winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Minnele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- De Leeuw-straat 31, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink MediStay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panorama Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Leeuw-straat 31, Bethlehem, 9701, Vrystaat