Melozhori Private Game Reserve Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lientjie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Elreen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek!
Lees meerMelozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer
Hi Elreen
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly jul het jul verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Ruwayda S - Mrt 2021
Algehele gradering
March fly season ruined our visit.
Anna M - Okt 2020
Algehele gradering
'n Wonderlike wegbreek.
Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer
Beste Anna
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly julle het julle besoek aan ons geniet en ons sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang.
Vriendelike groete
Lientjie
Maryke S - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het die naweek-wegbreek vreeslik geniet. 'n Moet-besoek vir enigeen wat stiltes en die oop vlaktes van die natuur waardeer en kwaliteit-tyd saam vriende of familie wil spandeer, weg van die stad se gedruis.
Lees meerMelozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek en jou terugvoer Maryke. Hoop ons sien jul een van die dae weer as die "hot tub" in is.
Miemie P - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome stay. Breathtaking views.
Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer
Baie dankie Miemie
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Corlia D - Jun 2019
Algehele gradering
'n Heerlike week van rus in 'n pragtige, stil omgewing.
Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer
Baie dankie, Corlia. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Ignatius F - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer
Baie dankie Ignatius. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Ebrahim K - Feb 2018
Algehele gradering
Great escape!
Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer
Dear Ebrahim,
Thank you for the lovely review. We are glad you enjoyed your stay with us and we hope to see you again
Warm regards,
Melozhori Team
Lindy N - Mrt 2017
Algehele gradering
A real find at only 2 hours from Cape Town. Lots of rare buck species.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Uitstekende plekkie om te ontdek, net 2 ure van Kaapstad af. 'n Klomp skaars bokspesies.
Verblyf in goeie toestand en volledig gemeubileer. Ons was mal oor die besoeke deur die perde en bokke! Lieflike wildrit saam met Jacques en 'n klomp bokspesies om te sien, insluitend swart- en witstert-wildebeeste wat ons nog nie vantevore gesien het nie. Lekker om ons klein worshondjie saam te kon neem! Ons was die naweek daar omdat die Cape Argus gekanselleer is oor die onverwagte windvlae - wat ook een van die slaapkamerdeure afgewaai het! Dit het als tot die gevoel van avontuur bygedra, want ons het basies buite geslaap!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer
Dear Lindy,
Thank you it was great having you here and we are thrilled you had a good time.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R317, Melozhori Privaat Wildreservaat, Stormsvlei, 6730, Wes-Kaap