Milk & Honey
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karibalaan 5, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Milk & Honey is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Rhodesdene, Kimberley.
Die woonstel het 'n privaat ingang met privaat onderdakparkeerplek. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 'n instapkas.
Daar is 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis het 'n eetarea en 'n gerieflike rusbank en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die toonbank genuttig word. Koffie, tee, suiker, melk en gefiltreerde water word voorsien. Daar is ook 'n lessenaar in elke kamer, en die eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix in die hoofslaapkamer.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n eletroniese hek. Die woonstel is in 'n doodloopstraat geleë wat dit lieflik stil en rustig maak.
'n Watertenk verseker water in die geval van nood.
'n Weber-braai sal beskikbaar gestel word indien dit versoek word.
Slaapplek
’n Bespreking by Milk & Honey sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Karibalaan 5, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Milk & Honey het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rhodesdene Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karibalaan 5, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom