Milkwood 218
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin Straat, , Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 195 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Milkwood 218 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na huislike verblyf met lieflike see-uitsigte, ver verwyder van die stad se gejaag.
Die woonstel is ruim en smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is toegerus met 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en die badkamers het 'n bad en/of 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ingeboude oond en stoof, 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die eetkamertafel het sitplek vir 6 mense en daar is 'n gemaklike rusbank in die sitkamer en 'n platskerm-TV met volle DStv.
Die leefarea het skuifdeure wat lei na 'n balkon met patiomeubels en wonderlike see-uitsigte. Daar is 'n onderdakparkeerplek vir 1 motor en die kompleks is slegs 'n paar minute se stap vanaf die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Natthita Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 48
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Dolphin Straat, , Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Milkwood 218 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin Straat, , Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom