Milkwood 319
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan, Milkwood Apartments, Marina Martiniqe, 6332, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 195 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Milkwood 319 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met 'n see-uitsigte weg van die stadslewe.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Twee van die badkamers het 'n bad en stort en die derde badkamer het slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, dubbeloond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het skuifdeure wat na 'n balkon met meubels, 'n draagbare braai en wonderlike see-uitsigte lei. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar en die kompleks is net 'n entjie se stap vanaf die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Natthita Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 48
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Dolphin-rylaan, Milkwood Apartments, Marina Martiniqe, 6332, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan, Milkwood Apartments, Marina Martiniqe, 6332, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom