Mont Plaisir Guest Farm
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mont Plaisir, Stasieweg, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R975 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fouriesburg is in die Brandwaterkom, suid van Bethlehem in die Golden Gate-gebied geleë en bied die fantastiese natuurskoon van die Rooiberge, die Witteberge, die Malutiberge, die Golden Gate Nasionale Park en baie historiese besienswaardighede van die Anglo-Boereoorlog. Dit is ideaal vir buitemuurse aktiwiteite soos staptoere, perderitte, hengel, 4x4, vierwielmotorfietse en abseil, maar vir diegene wat net wil ontspan is dit óók die ideale plek om te wees.
Die plaas maak van boorgatwater gebruik.
Die meeste van ons eenhede is ten volle toegerus vir selfsorg behalwe vir die kamer in die ou hoofhuis wat net die verblyf met tee/koffie en braaigeriewe is. Jy hoef net jou eie kos en drankies saam te bring. Die eenhede het enkel-, koningingrootte-, of koninggrootte-beddens. Al die beddens is ekstra lank.
Geriewe op die perseel sluit privaat braaigeriewe in. Daar is lekker staproetes en ons bied ook ritte vir kinders op die plaas aan.
Moet asb. nie elektriese toestelle in die eenhede gebruik nie, buiten 'n selfoonlaaier.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in: die Golden Gate Nasionale Park vir pragtige staproetes, Clarens se galerye, restaurante en kroeë, visvangplekke, die ongerepte Malutiberge van Lesotho en sneeu vir pret en ski in die winter.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Frans
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mark and Anna Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 118
Jaar gelys 12
Ligging
- Mont Plaisir, Stasieweg, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Mont Plaisir Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Vrystaatse Hooglande Vrystaat
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mont Plaisir, Stasieweg, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Geen kinders onder 18