Mosaic Guesthouse
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carmichael-straat 100, Ventersdorp, 2710, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mosaic Guesthouse is 'n skilderagtige 20-hektaar semi-plaas gastehuis wat net 2 km vanaf Ventersdorp se middedorp in die Noordwes is. Hierdie verblyf is ideaal vir gesinne, vriende of sakereisigers wat oornagverblyf soek.
Verblyf word gebied in verskeie kamers wat slaapplek bied aan 2 of 5 gaste. Die kamers het 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Konferensiegeriewe met 'n projektor en groot wit skerm is beskikbaar. Kinders kan die klimraam, trampolien en 'n 10m lange swembad geniet vir oefening of lesse.
Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Carmichael-straat 100, Ventersdorp, 2710, Noordwes
Sien meer verblyf in Ventersdorp Noordwes
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carmichael-straat 100, Ventersdorp, 2710, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom