Mountain View Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
André Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter D - Mrt 2024
Algehele gradering
Beveel die plek vir seker aan vir toekomstige gaste.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Pieter, ons is bly dat ons aan jul verwagtinge kon voldoen. Mooi bly.
Wiaan B - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Alhoewel ons kameras reg rondom die huis het, het gaste nog nooit onveilig gevoel nie. Ceres is nog 'n baie veilige plek. As jy opgemerk het, is daar baie min huise met elektriese heinings. Jammer dat jy onveilig gevoel het!
Hannes N - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en baie netjiese geriewe.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Dankie Hannes, hoop om jul weer te sien in die toekoms.
Deon P - Feb 2023
Algehele gradering
Baie goed. Die beste.
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Dankie, groot waardering!!
Nikki E - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus!
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Dankie Nikki, waardeer.
Jurg W - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik gebly!
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Dankie Jurg, sien uit om jul weer te sien.
Sal binnekort ook 'n besoek by jul kom aflê te Sterland in Sutherland, wil graag kom sterre kyk.
Carey H - Nov 2021
Algehele gradering
Best value for money
Mountain View Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Carey for all the kind words, would be awesome to have you guys back again sometime 🙏🏼
Saadiyah H - Aug 2021
Algehele gradering
Pristine, welcoming & modern stay
Lees meerMountain View Guesthouse se terugvoer
Thank you Saadiyah, glad you all enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again.
Klaas E - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Orna S - Aug 2021
Algehele gradering
Smaakvol en gerieflik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krigestraat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap