Mountain Villa 238
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Alistair W - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Baie bly julle het die tydjie geniet.
Was ook lekker om julle te kon verras. Dis hoe ons by Mountain Villa herdenkings vier!
Sien uit daarna om julle weer as gaste te verwelkom.
MV - Groete
Mariana H - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig en sommer net lekker!
Mountain Villa 238 se terugvoer
Baie dankie, Mariana, vir jou terugvoering.
Hoop om julle eendag weer as gaste te kan verwelkom.
Groete
Elsophie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Elsophie.
Ons sien uit daarna om julle weer as ons gaste te verwelkom.
Zelda S - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Moeiteloos, gerieflik, stylvol en gemaklik.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Dankie Zelda, ons waardeer jou terugvoering.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete
Amanda
Sandra S - Des 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Dit het net te vinnig gegaan.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Dankie Sandra-Lee.
Ons sien uit daarna om julle weer as gaste te verwelkom.
Amanda K - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige natuur en baie eetplekke in Clarens.
Stephen S - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende prentjie mooi verblyf!
Martha N - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Super netjies, goeie gehalte beddegoed en meubels.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Marlize baie dankie vir jou mooi resensie! Bly julle het julle kuier geniet!
Groete
Natassia R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflikke verblyf! Ons het ons naweek baie geniet.
Henk P - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlike naweek met puik geriewe.
Ezitte S - Jun 2023
Algehele gradering
Cosy, relaxing time.
Francis R - Jun 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies en asemrowend.
Amelia M - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en ruim. Ten volle toegerus vir die koue.
Santie R - Mei 2023
Algehele gradering
Alles was perfek.
Marietjie O - Mei 2023
Algehele gradering
Perfek geleë, rustig, veilig en gerieflik.
Ben V - Apr 2023
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Aldelize V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons sal beslis weer in Mountain Villa bly.
Marina V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dankie vir 'n netjiese, skoon huis.
Ryan W - Okt 2022
Algehele gradering
Very relaxed, perfect location to unwind.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Thank you Ryan glad you enjoyed your stay. Regards
Francois D - Sep 2022
Algehele gradering
Puik verblyf!
Anita B - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Joanita. Ek is bly julle het lekker gekuier. Hoop om weer in die toekoms te sien.
Groete
Charlene F - Aug 2022
Algehele gradering
Die eenheid het alles in wat nodig is vir 'n heerlike kuier. Die skoonmaakdiens ook op tyd en vriendelike diens word gelewer.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Bly julle het die tyd in Clarens geniet.
Groete
Rian S - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike wegbreek-verblyf op 'n veilige gholflandgoed in Clarens vir 6 mense.
Lees meerElanie V - Jul 2022
Algehele gradering
Wil weer terugkom.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Baie dankie Elanie, by julle het kuier geniet en sien uit om julle in toekoms weer te akkommodeer
Zelda T - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier, hoop om weer in toekoms te sien.
Sonia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker. Agent ongelooflike diens. Die beste. Dadelik gehelp met alles.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Dankie Sonia, hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete
Charl Z - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Mountain Villa 238 se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Jenny L - Jan 2022
Algehele gradering
Well recommended and worth a return visit.
Lees meerMountain Villa 238 se terugvoer
Thank you for your lovely review! Glad you had a good stay and looking forward to accommodating you again in the future.
Elma P - Des 2021
Algehele gradering
Mooi, netjiese, skoon en goed toegeruste akkommodasie.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Dankie Elma vir jou terugvoer, hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Groete,
Janine
Nooreen T - Des 2021
Algehele gradering
Clean, comfortable and well equipped.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Thank you Nooreen.
Regards
Toni M - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful villa in a very secure setting.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Thank you Toni.
I am glad you enjoyed your stay.
Regards
Rose X - Nov 2021
Algehele gradering
Perfect, no complaints at all.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Thank you Rose, glad you enjoyed your stay.
Regards,
Janine
June W - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, bly julle het dit geniet.
Ricky C - Okt 2021
Algehele gradering
Good amenities and secure location close to everything we needed.
Pai M - Sep 2021
Algehele gradering
We had a great time.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Thank you Pai.
Maryke B - Aug 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld! Alles is netjies en skoon.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Bly julle het die tyd in Clarens geniet.
Tot weersiens.
Francois H - Jul 2021
Algehele gradering
Was baie aangenaam en ons sal weer daar bly, maar in die somer.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Bly julle het die tyd in Clarens geniet.
Sakkie M - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Mountain Villa 238 se terugvoer
Ek sal probeer uitvind van die baadjie! Bly julle het die tyd in Clarens geniet!
Louise V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek!
Mountain Villa 238 se terugvoer
Baie dankie Louise. Is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer in toekoms te akkommodeer. Mooi bly.
Marius S - Jan 2021
Algehele gradering
Uiters netjies, moderne en goed toegeruste blyplek. Sal beslis weer teruggaan.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Baie dankie Marius vir jou terugvoer, sien uit om julle weer te akkommodeer, Groete
Belinda A - Des 2020
Algehele gradering
Goed toegerus, pragtige uitsig en gerieflik.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Hallo Belinda, baie dankie vir jou terugvoer en is bly julle het Clarens geniet. Groete
Magda M - Des 2020
Algehele gradering
Baie goed toegerus en die stoep agter met 'n uitsig op die berg is dieperfekte plek om te ontspan.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Magda, bly julle het lekker gebly en gekuier. Sien uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer. Groete
Barbara Z - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek, genoeg spasie en pragtige view!
Mountain Villa 238 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Barbara! Bly julle het die tyd in Clarens geniet. Groete
Susan W - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met niks wat kort nie.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Hallo Susan,
Baie dankie vir die terugvoering,
Bly julle het die tyd geniet in Clarens en ons sien uit om julle weer te akkommodeer,
Groete
Francis R - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties, wonderlik, asemrowend!
Mountain Villa 238 se terugvoer
Hallo Francis
Baie dankie vir jou mooi resensie, ek is so bly julle het die tyd in Clarens geniet. Hoop om julle weer te kan akkommodeer in die toekoms. Mooi bly! Groete.
Venia C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie Netjies
Mountain Villa 238 se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer Venia, bly julle het Clarens geniet. Groete
Louwrina S - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike naweek, fantastiese omgewing. Diens was uitstekend, kon weer in die natuur ontspan.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Louwrina, so bly julle het die tyd in Clarens geniet
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Hannah V - Sep 2020
Algehele gradering
No complaints at all. Everything was neat and working.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Thank you for the feedback, Hannah, glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future.
Zelda T - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, rustige tyd.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Hallo Zelda,
Baie dankie vir jou terugvoer, bly julle het die tyd in Clarens geniet. Sien uit om julle weer eendag te ontvang.
Groete
Dawid J - Sep 2020
Algehele gradering
Very nice.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Thank you, Dawid.
Glad that you enjoyed your stay and time in Clarens.
Renette F - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Johann L - Feb 2020
Algehele gradering
It was the best place to stay in.
Annemarie G - Feb 2020
Algehele gradering
Lieflike, goed toegeruste huis!! Dalk oorweeg om dakwaaiers of air con in slaapkamers te sit!
Tsepang T - Des 2019
Algehele gradering
It was great, lovely time.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Thank you Ts'epang glad you enjoyed your stay, appreciate your feedback.
Claudia A - Des 2019
Algehele gradering
Spacious, clean and very well located.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Thank you Claudia, appreciate your feedback and glad you enjoyed your stay.
Simone J - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Baie dankie Marionette waardeer jou terugvoer.
Andries P - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Mountain Villa 238 se terugvoer
Dankie Andries bly julle het die tyd in Clarens geniet, waardeer jou terugvoer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R711, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 2790, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom