Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nardouw

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nardouw-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nardouw is 'n unieke kajuit wat buite die rooster geleë is aan die noordelike rand van die Sederberge en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf met pragtige berguitsigte en uitstekende rotse. Hierdie hut is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kajuit het 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer en kombuisie. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Gaste het toegang tot 'n aparte toilet en 'n aparte stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mario Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Nardouw-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nardouw het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nardouw-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35e30be00c8003d7f27fe453a342617304d63f1ea6b8d9cfb337023ae1158d286fa6fe88bf7ee254efb44f69095603f80bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Nardouw Farm Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -32.008407777065 18.83270070007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang