Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Loft - Sunflower Loft

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Pierre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik! Genotvol! Kos vir jou siel! Sal beslis weer teruggaan! Dit was amazingly lekker! Die kamer is pragtig! Die uitsig is ongelooflik. Ons het dit verskriklik geniet. Die hot tub was 'n bonus en die kaggel! Ongelooflik netjies en die gasheer vriendelik en behulpsaam en baie insiggewend oor die omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir jou geld. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie, dit is regtig mooi, netjies en skoon, en rustig. Die lekkerste boere-ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker en baie ontspannend. Ek en my vrou het absoluut elke oomblik geniet. Baie stil vir die wegbreek en ook puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Merkwaardig, stilte, ongelooflik en rus vir jou siel. Die stilte en pragtige omgewing maak dit rerig als die moeite werd en dan nog die personeel wat so behulpsaam en vriendlik is gaan rerig uit hulle pad uit om vir jou als net lekkerder te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Awesome. If you're OCD and want bang for your buck, look no further.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Nature's Loft - Sunflower Loft
Thank you Sonja! I am pleased that we were able to assist with your OCD. Look forward to seeing you again.

Magda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustigheid en alles wat ons nodig gehad het. Vriendelikste en mees gasvrye eienaars. Heerlike ontbyt geëet en lekker koffie gedrink. Sal ons verseker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Nature's Loft - Sunflower Loft
Dankie, ons sien daar na uit om julle weer te sien.

Karabo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Welcoming, warm and spectacular. I wish I could spend every weekend at Nature's Loft, the host was so friendly and willing to assist with everything. The loft is beautiful and cosy. I am already planning my next trip there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Nature's Loft - Sunflower Loft
Hi Karabo, Thank you, we look forward to seeing you again soon.

Ilze V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Rus en vrede met 'n mooi uitsig. Jaqui en Chris is uitstekende gashere wat die regte gesindheid teenoor hul besoekers het. Hulle is beskikbaar en oop vir gaste om. Ingeloer, maar neem geen gas se lewe oor nie. Die perseel is goed uitgelê en geen gas was ooit in 'n ander se pad nie. Dit was 'n lekker langnaweek met genoeg goed om te doen naby Nature's Loft. Groot bomus: Nature's Loft is "off the grid" - geen loadshedding (altyd elektrisiteit beskikbaar). Skoon water 24/7 beskikbaar. Wifi en Vodacom sein baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Nature's Loft - Sunflower Loft
Dankie vir u vriendelike woorde, ons was mal daaroor om u te ontmoet en is baie dankbaar dat u die tyd geniet het. Ons hoop om jou weer te sien.

Hilgard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Absoluut fantasties. Baie lekker gebly in die mooiste houthuisie. Alles baie netjies en gerieflik. Wonderlike uitsig oor die vallei. Sonkrag - geen beurtkrag! Definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Nature's Loft - Sunflower Loft
Dankie Hilgard, ons is baie bly julle ons plekkie geniet het. Hoop om julle weer te sien'.

Claudette J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Gemaklikke gasvreiheid. Ek en my vriendin het mekaar halfpad ontmoet vir ons jaarlikse Clarens-break, mans en kids by huis gebly (dit was ons eerste een sedert 2019, na Covid). Ons het die glamping experience gekies, was so aangenaam verras gewees met al die luukse glamping. Die eienaars is mense-mense, en ons het gemaklik saam hulle in die bar-area 2 aande gesels. Die kos wat aangebied word, as jy nie selfsorg nie, was fantasties. Sal beslis terugkeer sodat my familie dit ook experience en selfs met ander vriende. Dankie Jacqui en Chris, julle sal blessed wees met julle super approach tot julle gaste! P.S. mooiste views en rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Nature's Loft - Sunflower Loft
Baie dankie Claudette, ek hoop ons sien julle weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 300
R2 300 R2 070
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 300
R2 300 R2 070
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 10, Strydom Kleinhoewe, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07f7d75ec0ac4b61c371b58b3fe51ed22f06b4e38af7b750ff8cba9927483ca9101f6f4128b400da7923b64e89b544e585b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R2 070 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Plot 10, Strydom Small Holdings Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.631993404778 28.225643480812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang