Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 117
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Megan H - Mei 2024
Algehele gradering
The cottage is well equipped and perfectly situated. Simply beautiful.
Nieuview Cottages se terugvoer
Thanks for this great review, Megan. We are always very happy to get feedback from our guests indicating that they had a great stay. It was great having you as our guest and we are looking forward to accommodating you again in the near future.
Diana K - Nov 2023
Algehele gradering
Paternoster paradise.
John S - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike ligging. Die huis is veilig en het alle benodighede.
Hannes P - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Nieuview Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat jul die tydjie in Paternoster geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Naomi
Carien V - Mrt 2022
Algehele gradering
Let op fynskrif - dit is 3 eenhede wat d.m.v deure aanmekaar verbind is, met swembad in die middel.
Lees meerNieuview Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer die tyd wat daaraan spandeer is.
Dis is belangrik om na die beskrywings van elke Cottage te kyk voordat besprekings gemaak word. Die foto's sal ook duidelik wys hoe elke eenheid lyk. Neem ook asb kennis dat die eenheid sonder see-uitsig goedkoper as die ander is en baie keer bespreek mense die goedkoopste eenheid sonder om te lees wat die eenheid bied.
Dit is heerlik indien 8 mense daar bespreek en die hele Nieuview vir hulleself het.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Naomi
Lische J - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker! Mooiste uitsig.
Nieuview Cottages se terugvoer
Ons kan jou nie genoeg bedank vir die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf nie. Jou vriendelike woorde beteken baie vir ons, en ons is verheug dat jou verblyf aangenaam was. Dit was 'n plesier om jou as ons gas te hê, en ons hoop opreg om die kans te kry om jou weer te verwelkom vir nog 'n uitsonderlike ervaring. Baie dankie dat jy ons gekies het.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Magda H - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastic!
Carlu S - Nov 2019
Algehele gradering
Was a lovely place to stay. Could have more music options on DStv.
Nieuview Cottages se terugvoer
Thanks for the review and we are pleased that you have enjoyed the stay in Penguin's Nest. It is so sorry that you didn't contacted us regarding the TV. It is a brand new Smart TV and perhaps the settings were just out. It is definitely working very well.
We trust that you will return soon, and I am sure the TV will be working very well.
Magriet V - Okt 2019
Algehele gradering
Die mees idilliese plek waar ek al ooit was!
Nieuview Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review. Ons is verheug dat julle dit geniet het.
Dis vir ons baie belangrik dat ons gaste hul welverdiende rustydjie moet geniet en dit in weelde.
Ons sien baie uit na julle volgende besoek.
Groete,
Ben, Naomi en die span
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Glenda K - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome experience, very romantic atmosphere for couples.
Nieuview Cottages se terugvoer
Tanks for the great review. We are very glad that you had a great time. It is important for us that you must enjoy your stay.
We are looking forward accommodating you again in near future.
Kind regards,
Ben, Naomi and the team
Donald F - Jun 2019
Algehele gradering
Rustigheid werk aansteeklik in op oorwerkte gemoed.
De Villiers D - Jul 2018
Algehele gradering
Verblyf by Nieuview 1 was uitstekend. Luukse, skoon fasiliteit 50 meter van die see met asemrowende uitsigte.
Nieuview Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is opgewonde oor julle ervaring en sal alles moontlik doen om die standaard hoog te hou.
Ons hoop om julle gou-gou weer te kan ontvang.
Lekker naweek.
Naomi
Cornel S - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig! Op die strand!
Nieuview Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om die resensie te skryf. Ons is bly dat julle die tydjie hier geniet het. Ons sal beslis aandag gee aan die kombuis. Ons hoop om julle in hierdie jaar weer te kan ontvang.
Groete en 'n heerlike naweek.
Naomi
Lindah V - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Nieuview Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat julle heerlik gekuier het. Dit is baie belangrik vir ons dat ons gaste hulle kosbare rus-tydjie by ons sal geniet. Kom gerus weer en dankie dat julle ons sal aanbeveel.
Monique B - Jul 2017
Algehele gradering
Het is een luxe en ruim huisje direct aan zee
Lees meerNieuview Cottages se terugvoer
Thank you for your positive review on Nieuview. We are so pleased that you enjoyed your stay with us. It was a great pleasure having you as our guests. We hope to welcome you again very soon.
Nieuview Cottage 2 still has a full sea view to the northern bay, main beach, from every corner in the cottage. We are busy planning that Cottage 3 will also have a sea view.
Etienne S - Jun 2017
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek.
Nieuview Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is vreeslik bly dat julle die tydjie hier geniet het. Dit is vir ons baie belangrik dat gaste waarde vir geld kry. Ons sal julle graag weer wil akkommodeer.
Nicolette K - Okt 2015
Algehele gradering
Wonderlike, luukse verblyf.
Nieuview Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy spandeer het om vir ons 'n 'review' te skryf. Ons is elke keer so opgewonde om te hoor dat gaste 'n goeie verblyf gehad het. Dit inspireer ons om nog meer te doen om jul verblyf beter te maak. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langstrand 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18