Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakron @ Patatsfontein Stay

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 R1 395 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oakron @ Patatsfontein Stay bied glanskampverblyf aan 2 gaste op 'n werkende plaas in die prentjiemooi Patatsfonteinvallei aan die voet van die Waboomsberg.

Die versteekte glanskamptent skuil onder eeue-oue eikebome en word via trappe bereik wat algehele privaatheid en asemrowende uitsigte verseker. Die oopplan-tent het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad. 'n Buitestort is ook beskikbaar sowel as 'n privaat houtvuurwarmbad.

Die kombuisie is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan of op die dek om die uitsig te bewonder. Hout kan op die plaas gekoop word.

Verskeie aktiwiteite is beskikbaar insluitend stap, draf, bergfietsry, 4x4-roetes, voëlkyk, swem in die dam of gaste kan vrugte pluk gedurende seisoentyd. Saans kan gaste net ontspan en die sterrehemel bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Oakron @ Patatsfontein Stay
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Marinke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakron @ Patatsfontein Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf67f17ddecb59a7b577267fc761c9d99b3b098e2dcf00f399b7b23910a5d48bfb691d7a6ccabc3553f4a19c9bdec06eb9f7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Off the R318 Patatsfontein Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.641991049409 20.040028095245
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem