Ocean Pearl Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Saskia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Anel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker huis met alles wat jy nodig het langs die see.
Irene G - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly, die huis het alles wat nodig is vir 'n gerieflike vakansie.
Nelia V - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend en baie gerieflik.
Keith G - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful & great location.
Lees meerTanya R - Des 2023
Algehele gradering
Familie-vakansie vir groot en klein. Rustige woonbuurt.
Henry W - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
Adele D - Sep 2023
Algehele gradering
Kuier was fantasies gewees.
Lees meerZonke T - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent and beautiful.
Safia S - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome.
Desire S - Apr 2023
Algehele gradering
Ocean Pearl was als wat ons nodig gehad het en baie meer. Dis 10 min vanaf Wilderness, wat baie gerieflik is. Baie moderne huis.
Ilse Cronje C - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plek.
Ria N - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier in gerieflike ruim huis met pragtige uitsig.
Chris G - Feb 2023
Algehele gradering
Mooi uitsigte - goeie uitleg van vertrekke.
Hennie H - Feb 2023
Algehele gradering
Dit is 'n baie skoon goed gemeublileerde huis, vars en veilig.
Sjaan V - Jan 2023
Algehele gradering
Die beste este ooit!
Lees meer- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscus-straat 1642, Kleinkrantz, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom