Old Cape on the Marina
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronwen-straat 3, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Old Cape on the Marina bied bekostigbare selfsorgverblyf en 'n verskeidenheid geriewe in Velddrif.
Die verblyf bestaan uit The St Helena Unit, De Pont Unit en The Flamingo Unit. The St Helena Unit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die hoofleefarea het nog 'n stapelbed.
De Pont Unit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. The Flamingo Unit is 'n oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed. Al 3 eenhede het privaat badkamers met storte, wasbakke en toilette.
Elke eenheid het 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot WiFi en daar is 'n slim-TV in elke eenheid.
Buite is daar braaigeriewe en 'n sprankelende swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bronwen-straat 3, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Old Cape on the Marina het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronwen-straat 3, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap