Oom Ben
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stormvoëlstraat 20, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oom Ben is 'n bekoorlike, tradisionele visserskothuis wat 100 m vanaf die strand in Paternoster geleë is. Dit is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n gesellige wegbreek by die see.
Die visserskothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Dit lei na 'n etenstafel en die sitarea waar daar gemaklike rusbanke is.
Die onderdakstoep is die hoogtepunt en spog met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel in 'n enkeltoesluitmotorhuis beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Oom Ben sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1671
Jaar gelys 10
Ligging
- Stormvoëlstraat 20, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stormvoëlstraat 20, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom