Oorgenoeg
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R2 660 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Oorgenoeg is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 6 gaste en is 600 m vanaf die strand in Arniston. Die huis het sonpanele en 'n gasstoof en -geiser.
Die huis bied uitsigte oor die tuin en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke bring.
Die oopplan-kombuis is met 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolf, 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekgoed toegerus. Daar is toegang tot WiFi en gaste kan in die sitkamer rondom 'n kaggel en slim-TV ontspan.
Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n draagbare braai en kyk uit oor die tuin. Die huis het 'n alarmstelsel wat gemonitor word en 'n motorhuis wat beskikbaar is vir gaste om te gebruik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 61
Resensies 174
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoofweg 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Oorgenoeg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap