Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OppiDam Gastehuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna Maria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande op LekkeSlaap 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir OppiDam Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melinda G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda G

Skoon en vredevol!

Verblyf bied alles wat benodig word vir 'n gemaklike, rusvolle verblyf. Beddegoed is van goeie gehalte (matrasse effe hard). Volledig toegerus met yskas, buite braai, meer as genoeg sitplek en twee etenstafels. Uitsig is vredevol. Die huis is skoon, netjies en baie goed ingerig (bring jou eie handewas seep). Wees bewus dat daar (groot) spinnekoppe is wat saam kuier in die huis. Alhoewel die huis as geheel gehuur word, word die hoofkamer (met en-suite) wel gesluit indien die groep kleiner is (dit was wel op versoek oop gesluit vir gebruik).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik, goed toegerus en skoon met die mooiste uitsig!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea H
Besigheidsreis

Netjies met pragtige uitsig.

Baie mooi uitsig. Plek is netjies en het alle geriewe wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Forika M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Whoa.

Vanaf ons daar aangekom het, was dit net een groot plesier om te bly. Alles was netjies en daar was alles wat jy benodig het. Wens ons kon nog langer bly, maar kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Saam met vriende

Ek kom definitief weer.

Wonderlike plek. Alles wat jy nodig het en nog meer was daar. Diens en behulpsaamheid uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno J
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing met heelwat om te doen en te sien.

Huis was gerieflik ingerig, lekker ruim met kuierstoep en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 060
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 060
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 060
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Variegata-straat 345, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA748787e29b4d490d4068605324e8aaf985ed787ee4c5b661569d700c536a1267a0c29954420d528711bddb97a81c9f1a5cb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 060 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 345 Variegata Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.003048748419 24.745136029253
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem