Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma se Huis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Oornag stop tydens ons roadtrip. Ons het baie lekker gebly by Ouma se Huis - dit het behoorlik gevoel of ons op die plaas by ons ouma se huis kuier. Dit was lekker om vrylik te kon gaan stap en verken hoe die pragtige plaas bestuur word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ray S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A quiet farmstay with excellent hosts. A lovely and quiet farmhouse, with everything you need for a very comfortable self-catering stay. The hosts are very kind and responsive. We enjoyed sitting on the veranda, and taking a walk down to the banks of the Orange River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
1 nag
5.0
Jun 2024

Aanbeveelbare rustige plekkie vir oornag en selfs om langer te bly. Goeie kommunikasie voor aankoms om seker te maak ek vind maklik die akkommodasie. Vriendelike ontvangs, netjies en ruim kamer, heerlike warm lakens vir koue aande. Skoon badkamer met al die nodige geriewe. Rustige plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable house and great braai facilities. We enjoyed the house and the braai facilities. Had a pleasant walk through the farm pecan nut trees and cotton fields.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leida S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Plaasverblyf. Rustig met voëllewe en stapplek. Gerieflik. Vriendelike ontvangs. Lekker koffie en beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lee-ann B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

A rustic farm house stay on a working farm. An ideal stop over to break our trip home. We enjoyed our chats with the farmers and our walk to the banks of the Orange River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tinus E
1 nag
4.0
Sep 2024

Goeie oornag akkommodasie. Lekker gebly op die plaas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jap B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Peaceful. Pleasant and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Opkyk, , Groblershoop, 8822, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYjgzZTE0LTEzYzctNGNmNy04NDhkLThmYjUwNmYxNDk0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Farm Opkyk Grootdrink 8822 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.600234977355 21.762027740479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang