Paradise Found
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydomstraat 12, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 5
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Paradise Found is 'n selfsorgvakansiehuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dié smaakvol versierde vakansiehuis bied 'n pragtige uitsig oor die omgewing, op die berge in die verte en oor die see.
Die huis is hoog agter die bosse en bo die boomtoppe gebou en spog met 'n panoramiese uitsig op die berge en oor die see. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea langsaan het 2 slaapbanke vir 2 kinders, 'n slim-TV met Netflix, Bluetooth-luidsprekers, boeke, inkleurboeke en bordspeletjies. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na die dek met gasbraaigeriewe en 'n pragtige see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Paradise Found is naby die strand en Seekoeiriviermond geleë waar 'n mens talle diere en voëlspesies, soos flaminke, reiers, bokke, skilpaaie en kleingrysmuishonde kan sien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Strydomstraat 12, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Paradise Found het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydomstraat 12, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 5