Park Hotel Bethlehem
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Hennie Hamman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Laps L - Mrt 2023
Algehele gradering
Nie baie gemaklike beddens nie.
Sarita C - Feb 2023
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding en was verras oor alles.
Jpa D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en die diens is puik die restaurant is baie goed met alle ete's.
Marisa O - Feb 2022
Algehele gradering
Nat en stink.
Engela Y - Nov 2021
Algehele gradering
Okay.
Richard F - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige hotel met alles wat mens nodig het.
Koos M - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Cilia W - Mei 2021
Algehele gradering
Gemengde gevoelens. Kos was lekker maar kamers het weens die decor (oudhede) nie baie skoon gevoel nie.
Heini S - Mrt 2021
Algehele gradering
Very friendly hosts and very helpful.
Russell D - Des 2020
Algehele gradering
Wat 'n onaangename ervaring.
Lees meerRina B - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Vriendelik, behulpsaam, netjies. Die oudhede wonderlik.
Elizabeth Gertruida F - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Die restaurant is uitstekend.
Park Hotel Bethlehem se terugvoer
Goeie more Zelda,
Baie dankie vir jou boodskappie.
Anton S - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Park Hotel Bethlehem se terugvoer
Baie dankie!
Peter S - Aug 2019
Algehele gradering
2 drawbacks: Very noisy from heavy truck traffic until late night, and no kettle in room.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Dirk V - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon met baie goeie diens. Restaurant is puik.
Park Hotel Bethlehem se terugvoer
Beste Gas,
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering.
Groete,
Park Hotel
Rachel V - Apr 2019
Algehele gradering
Tevrede.
George A - Apr 2019
Algehele gradering
Good hotel, bad location.
Lees meerChristo R - Feb 2019
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Christo L - Des 2018
Algehele gradering
Walglik.
Lees meerDex Risk Consultants J - Des 2018
Algehele gradering
Good experience.
Silas J - Jul 2018
Algehele gradering
Good location.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Suzane L - Jun 2018
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Fred V - Mei 2018
Algehele gradering
Dit is 'n baie ou gebou en was 'n bietjie skepties toe ek voor stilhou. Binnekant was egter 'n verrassing. Nog steeds oudtyds, maar alles netjies.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Alma M - Jan 2018
Algehele gradering
Nie heeltemal dieselfde as op foto's nie.
Erika S - Des 2017
Algehele gradering
Fantasmagoriese atmosfeer en beste diens, kos en playlist.
Park Hotel Bethlehem se terugvoer
Altyd 'n voorreg om sulke wonderlike gaste te huisves in die Hotel, ek sal verseker die komplimente oordra Erika.
Baie dankie vir jul ondersteuning en ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Julle het sowaar in ons harte gekruip.
Mag julle 'n Voorspoedige 2018 beleef gevul met 'n oorvloed liefde, geluk, vreugde en vrede.
Vriendelike Groete,
Park Hotel
Donovan P - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Park Hotel Bethlehem se terugvoer
Nogmaals baie dankie vir julle kuier Donovan.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Geniet 'n geseënde Kersgety!
Groete
Park Hotel Personeel
Herculine A - Nov 2017
Algehele gradering
A night of little to no sleep.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie veel slaap gekry nie.
Met 'n kombinasie van krakende houtvloere elke keer as iemand loop of toilet toe gaan, uiters luidrugtige besoekers wie niemand kom stil maak het nie, 'n deurklokkie wat aanhou lui deur die nag (dalk nuwe mense wat probeer inkom?), was dit net 'n aaklige nag met min of geen slaap. Ons was 4 gaste in 2 kamers en sal nooit weer hier bly nie. Die ontbyt by die restaurant was wel baie goed, so daar was ten minste een ding wat die verblyf die moeite werd gemaak het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lize-mari S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklik.
Park Hotel Bethlehem se terugvoer
Goeie more Lize-mari
Wat 'n voorreg om julle te kon huisves die naweek.
Ek hoop van harte julle sal die Park Hotel gou weer kom besoek.
Geniet die week en groete vir almal tuis.
Christopher T - Okt 2017
Algehele gradering
Rasige houtvloere en baie swak bestuur, geen beheer oor gaste.
Lees meerPark Hotel Bethlehem se terugvoer
Geagte Mnr Christopher Thessner,
Jammer oor u ondervinding by ons Hotel die nag van 6 Oktober 2017.
Die betrokke voorval het ontstaan toe 'n bus vol kerkgangers van Swaziland laatnag verblyf benodig het.
Hulle is eers na 22h00 die aand ingeboek en was volgens ander gaste ook luidrugtig.
As bestuur poog ons om gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak, ons betreur die insident maar beskou dit ook as n geisoleerde voorval (ons eerste in 18 maande).
Jammer vir u ongerief die betrokke nag.
Magda B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang. Personeel baie behulpsaam. Park Hotel het 'n interessante geskiedenis.
Park Hotel Bethlehem se terugvoer
Goeiedag Magda,
Dit was 'n voorreg om u te kon ontvang by die Park Hotel. Hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Park Hotel - bestuur
Susan O - Aug 2017
Algehele gradering
Pleasant helpful staff. Rooms facing the road would be very noisy. Convenient for an overnight stop.
Park Hotel Bethlehem se terugvoer
Thank you kindly for staying at the Park Hotel in Bethlehem.
We hope to see you soon again.
Kindest Regards,
Park Hotel Management
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerstraat 23, Bethlehem, 9701, Vrystaat