Platinum Airport Lodge
- Kapasiteit: 362 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Navachelaan 18, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Platinum Airport Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Pretoria se voorstad, Wonderboom. Die lodge is 2,7 km vanaf Wonderboom Lughawe.
Laat die gewoel van die stad agter. Die lodge bied gaste luukse akkommodasie teen bekostigbare tariewe, restaurant en konferensielokaal. Die lodge is in 'n pragtige omgewing geleë en het goeie akkommodasie en onberispelike diens. Hierdie elemente saam verseker 'n rustige wegbreek.
Die verblyf word in 16 en suite-dubbelslaapkamers gebied wat elk individueel versier is. Die kamers het elk ’n privaat ingang, lugversorging, ’n yskassie en voorraad, ’n kluis, ’n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamers het elk ingeboude haardroërs en ’n stort. Van die kamers het ’n privaat stoep waar gaste lekker kan braai. Gratis WiFi en Netflix beskikbaar.
Die konferensie-lokaal het sitplek vir 32 tot 100 persone, en is ideaal vir funksies. 'n Spyskaart is beskikbaar indien dit vooraf gereël word en is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Die lodge het 'n knus eetkamer waar gaste 'n heerlike ontbyt teen 'n ekstra koste. Daar is ook 'n gastesitkamer met 'n kaggel, 'n privaat kroeg en 'n tuin met 'n fontein waar voëltjies bad.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Navachelaan 18, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng
- Gaste dink Platinum Airport Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Onderstepoort Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 362 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Navachelaan 18, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng