Plum Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Neill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Liesel W - Mei 2024
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Piet S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Stil omgewing. Sal definitief weer van die fasiliteit gebruik maak.
Jos N - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig. Mooi verzorgd. Alles 100%.
Zelia C - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Tobie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful atmosphere, very quiet and safe.
Marthie M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Plum Cottage se terugvoer
Ag dankie, julle. Was so lekker on julle twee hier by ons te he. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Pieter W - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende plek!
Gert G - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en gemaklik. Ons het regtig baie lekker gebly!
Hendrik F - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Alles netjies. Skoon.
Ankie H - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en groot.
Vutlhari N - Sep 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Plum Cottage se terugvoer
Dear Vutlhari,
Thank you for your review. We strive to make Plum Cottage an enjoyable experience for our guests.
All the best,
Neill & Joey
Llynne V - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was great. Rustig, veilig en baie lekker.
Riaan R - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam vir besigheidreisiger.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Grass-straat 14, Westacres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga