Porcupine Peak Farm
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 2 Sep 2024.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porcupine Peak Plaas, Rooihoogtepas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 060R848 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Porcupine Peak Farm is in Montagu in die Wes-Kaap, 'n omgewing wat bekend is vir die prentjiemooi roetes, staproetes, wynproe en ikoniese besienswaardighede. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n rustige, stil vakansie weg van die besige stadslewe.
Verblyf word in 6 eenhede aangebied en is geskik vir 20 gaste. Die eenhede sluit in The Mountain Kothuis, The Sandstone Kothuis, The Sun Gaze Kothuis, The Watercolour Kothuis, The Riverside Kothuis en The Windmill Kothuis. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n privaat ingang en 'n braai-area.
Geriewe op die perseel sluit in 'n labirint, voetslaanroetes, plek vir bergfietsry, veilige parkeerplek en konferensiegeriewe in. Opsionele houtvuurwarmbaddens kan by gaste se kothuise neergesit word en kan as 'n swembadjie of 'n Jacuzzi gebruik word.
Gaste kan deelneem op trekkerritte gaan, wildkyk, voëlkyk, swem, voetslaan, bergfietsry en fietsry in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tatiana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Porcupine Peak Plaas, Rooihoogtepas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Porcupine Peak Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porcupine Peak Plaas, Rooihoogtepas, Montagu, 6720, Wes-Kaap