Posto Sicuro
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Odysseus-straat 56, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Posto Sicuro is in Paradise Beach, Langebaan, geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand vanaf die strand. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwteite en besienswaardighede.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim sitarea het gemaklike rusbanke, asook 'n TV met DStv, en 'n eetarea met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Daar is ook 'n binnebraai. Stapeldeure lei na 'n stoep met 'n uitsig oor 'n plek waar diere en voëls bymekaarkom om te eet en water te drink. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Beatie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Odysseus-straat 56, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Posto Sicuro het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Odysseus-straat 56, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap