Pretplaas Akkommodasie
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 80, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pretplaas Akkommodasie is in die dorpie Oudtshoorn met sy ryk geskiedenis, in die hartjie van die Klein Karoo, geleë. Pretplaas Akkommodasie is stapafstand vanaf kunsvlytwinkeltjies, restaurante en die middedorp.
Verblyf is beskikbaar in 2 basiese eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Eenheid A het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Eenheid B het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Elke eenheid het 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n stoep met stoepmeubels.
Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad geniet. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Let daarop dat die eenhede nie volledig vir selfsorg toegerus is nie, maar gaste is welkom om die hoofhuis se kombuis vir kook en skottelgoedwas te gebruik.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sonica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 185
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Victoriastraat 80, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Pretplaas Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 80, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom