Protea Cottage
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penguin Terrace 3052, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Protea Cottage is 'n bekoorlike Kaaps-Hollandse selfsorghuis teen die berg in Bettysbaai. Dié vakansiehuis bied 'n pragtige uitsig oor die see en op die berge.
Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en ander kombuistoerusting. Die sitkamer langsaan het 'n kaggel en 'n pragtige see-uitsig.
Buite is 'n braaiplek, 3 motorhuise en 'n stoep. Protea Cottage is 'n gerieflike huis vir 'n rustige wegbreek van die gewoel van die stad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 128
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Penguin Terrace 3052, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Protea Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penguin Terrace 3052, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap