Punta Del Mar 25 - De Mist Circle
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Mist Circle 25, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Punta Del Mar is 'n meenthuis met selfsorggeriewe, teen die rivier in Blue Water Bay, Gqeberha (Port Elizabeth) en net 'n entjie se stap van die strand af.
Die huis het plek vir 8 persone en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. DIe tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. DIe tweede badkamer het 'n stort en 'n wasmasjien.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi i beskikbaar.
Verder is daar braaigeriewe aan die voorkant van die huis met 'n uitsig oor die rivier en die see, en 'n addisionele onderdakbraai-area. 'n Toesluitmotorhuis en onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Julie Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 50
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- De Mist Circle 25, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Gaste dink Punta Del Mar 25 - De Mist Circle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bluewater Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Mist Circle 25, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap