Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!

Hierdie instansie word ongelukkig nie meer deur is verteenwoordig nie.

Rainbow Lodge

 

Akkommodasie-besonderhede
Tipe:Lodge
Kapasiteit:12
Prys:Vanaf R150 pp
Inkloktyd: 14:00 to 19:00
Uitkloktyd: 10:00
5 Donne Street, Observatory, Cape Town 7925
Aanvaar aanlyn betaling deur LekkeSlaap.co.za  

Rainbow Lodge akkommodeer studente van Februarie tot November, en bied sakpas-akkommodasie gedurende die vakansie (van Desember tot Januarie).

Ons selfsorg-huise is in die lewendige Observatory geleë, 'n klipgooi van Grootte Schuur Hospitaal af. Die hoofpaaie, busstoppe en treinstasie is maklik bereikbaar. Parkering is beperk, maar daar is genoeg parkering in die straat beskikbaar.

As jy 'n heerlike vakansie in die wonderlike Kaapstad wil geniet, en 'n veilige, skoon selfsorg-kamer of huis teen net R150 per persoon per dag soek, is Rainbow Lodge net die plek vir jou!


Geriewe
Lughawe Vervoer Indien Gereel
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Malaria-vrye gebied
Selfsorg

Aktiwiteite Naby
Perdry
Wynproe
Fietsry
Begeleide Wandelpaaie
Bergfietsroetes

Parkeerplek
Op-die-straat Parkering

Hier Praat Ons
Engels
Zoeloe
Xhosa

Rainbow Lodge