Rest on Galjoen
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat 14, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Rest on Galjoen is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die eienaar se hoofwoning. Die onderste verdieping word permanent bewoon, maar gaste het hul eie ingang en privaatheid. Dit is in Strandfontein geleë, 'n klein kusdorpie langs die Weskus, wat spog met rotsagtige kranse en pragtige wit sandstrande.
Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Elke slaapkamer lei na 'n balkon met 'n 180° see-uitsig. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele, 'n platskerm-TV en binnebraai-area. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Galjoenstraat 14, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Gaste dink Rest on Galjoen het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Louis Rood Strandfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat 14, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap