Retreat Guest Farm
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Langebergstraat, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Retreat Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n gasteplaas in Piket-Bo-Berg, sowat 150 km buite Kaapstad.
Verblyf is beskikbaar in 3 losstaande eenhede, naamlik Main House, Somerlus Cottage en Langberg Cottage. Die hoofhuis is sowat 700 m van die kothuise af en het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers, waar Somerlus slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers bied en Langberg slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers bied. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n stoep met braaigeriewe. Vuurmaakhout word voorsien.
Daar is verskeie doendinge op die plaas, insluitend voetslaan tussen die fynbos, bergfietsry, baarshengel, kajakvaar, swem en avontuur-fietsry.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langebergstraat, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink Retreat Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Piket-Bo-Berg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Langebergstraat, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap