River View Cottages
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The River View Cottages kyk uit oor 'n uitgestrekte boog in die Gamkarivier. Die kothuise is in die Matjiesvlei-vallei op The River Farm, naby Calitzdorp, geleë. Dit is in die hartjie van die Klein-Karoo in 'n area wat ryk is aan biodiversiteit.
Verblyf word aangebied in 3 selfsorgkothuise. Elke kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu. Die kothuise beskik oor 'n privaat badkamer, 'n kombuisie, 'n leef- en eetarea, 'n kaggel en 'n privaat stoep met lieflike uitsigte. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste kan voetslaan deur die Karoo Koppies, swem en visvang in die rivier, wildkyk op die plaas of net lekker ontspan en die uitsigte oor die rivier en die Swartberge geniet. Aan die einde van die dag kan gaste kyk hoe son ondergaan en die sterre verskyn, terwyl hulle 'n braai geniet in die boma.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Bronwyn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink River View Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calitzdorp Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18