Riversbend Cottage
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 9 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzer-singel 14, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 260 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Riversbend Cottage is in die nuwe deel van Boesmansriviermond en spog met 'n gedeeltelike rivieruitsig. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n aparte stort en die tweede badkamer het net 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook wasgoedgeriewe.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV en daar is oorgenoeg sitplek rondom die etenstafel waar gaste saam hul maaltye kan geniet.
Die huis het lieflike braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Riversbend Cottage is 2,5 km van die Boesmansrivierstrand en 5 km van die Kenton-on-Sea-strand af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Coetzer-singel 14, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
- Gaste dink Riversbend Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bushmans River Boesmansriviermond Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzer-singel 14, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap