RiverWalk Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 222
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jannie V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker maar kies jou kamer reg.
Lenett B - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker!
Francois V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en sal definitief weer daar bly.
Maxie P - Apr 2024
Algehele gradering
Beste ligging en rustig.
Elvira V - Apr 2024
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik, ons gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Sharne V - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Liezel L - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing.
Ilze K - Apr 2024
Algehele gradering
Great accommodation and close to town.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Thank you. It's good to hear that you enjoyed our beautiful town.
Benita A - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees.
Engela En Silo V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was gerieflik en skoon en die diens baie vriendelik en flink.
Caroline C - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Jt J - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean with beautiful view from the balcony. Ideal for a stayover.
Monica R - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Evan F - Feb 2024
Algehele gradering
Great, fantastic, friendly.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Thank you. I'm glad you enjoyed your stay and our beautiful town.
Celia V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Alles is skoon en netjies.
Lee-anne B - Jan 2024
Algehele gradering
Very good. Bed was a little too hard.
Vicky And Matt E - Jan 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Rantshaupe M - Jan 2024
Algehele gradering
The reception was outstanding, and the host made sure we are comfortable.
Steve I - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful.
E. Janette J - Jan 2024
Algehele gradering
Quiet & comfortable.
Lees meerRina S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig, wens ons kon langer bly!
Peet B - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Johann L - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf en heerlike ontbyt.
Lees meerMatthew F - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Palesa L - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Hans C - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies gastehuis.
Triston C - Nov 2023
Algehele gradering
Exceptional.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Thank you
Hannetjie
Marco M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Calsie C - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Tony H - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent, excellent, excellent.
Anda E - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het lekker reünie gehou, dankie.
Colyn P - Sep 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Carina K - Sep 2023
Algehele gradering
'n Fantastiese verblyf.
Erika D - Sep 2023
Algehele gradering
Besigheidsbesoek.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Dankie Erika. Bly julle het dit geniet.
Groete
Hannetjie
Santa V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Hannetjie
Giel V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, mooi uitsig oor berg, gemaklike stappie na middedorp.
Selma V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Anton R - Jul 2023
Algehele gradering
Bed was very hard.
Mc B - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het 'n wegbreeknaweek gehad na Clarens.
Heidi B - Jul 2023
Algehele gradering
Tranquil.
Anastasia V - Jun 2023
Algehele gradering
Was vir besigheid, kamers was gerieflik en warm.
Marsha B - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met lekker warm kamers.
Anna-mare S - Mei 2023
Algehele gradering
Besonders uniek en pragtig.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Dankie Anna-mare, altyd goed om te hoor as gaste hul verblyf en ons mooi dorpie geniet het. Sien weer. Groete Hannetjie
Monique D - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig met'n ongelooflike uitsig.
Dirk V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker, rustig.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Hannetjie
Martmarie V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike ruim kamer, en die sjerrie was 'n bonus op 'n koue aand!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Corne J - Apr 2023
Algehele gradering
Uiters netjies met baie vriendelike diens!
Dave C - Apr 2023
Algehele gradering
Good quality standard.
George V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike uitsig gehad op die berge, en lekker loopafstand van die winkels.
Berna D - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Heila V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ligging en akkommodasie is baie goed.
Bert S - Feb 2023
Algehele gradering
Nice rooms, friendly host and a good breakfast.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Thank you.
Hannetjie
David W - Feb 2023
Algehele gradering
Good value.
Nicolene C - Feb 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Pragtige uitsig en lekker loop afstand van restaurante af.
Eric W - Feb 2023
Algehele gradering
RiverWalk worth visiting.
Kennedy R - Jan 2023
Algehele gradering
Good value for sure.
Ewald G - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Relda M - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, mooi en netjies. Baie vriendelike diens. Heerlike ontbyt.
Hernus D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker, baie skoon en veilig, baie gawe personeel, heerlike ontbyt.
Gerhard D - Jan 2023
Algehele gradering
Goed.
Elmien N - Des 2022
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly. Die kamer was ten alle tye netjies en goed ingerig.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Bly julle het dit geniet Elmien. Ons wag vir julle volgende kuier.
Hannetjie
Johann L - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend, pragtig, vriendelike mense.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Bly julle het die rustigheid en wandelroete geniet.
Bernard R - Des 2022
Algehele gradering
Good value.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Dankie Bernard.
Tracy H - Nov 2022
Algehele gradering
Hannetjie was a marvelous hostess. Everything was absolutely perfect and I had a marvelous stay.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Thank you Tracy.
Marilise D - Nov 2022
Algehele gradering
Ons was 'n groep vriendinne wat gekuier het vir 'n week.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie Irma, Naomi en Elbe. Dit was vir my ook 'n groot plesier om julle te huisves met julle borrelende persoonlikhede. Sien weer. Hannetjie
Lucy R - Okt 2022
Algehele gradering
Onstpanning op sy beste.
Lees meerRiverWalk Guest House se terugvoer
Dankie Lucy.
Altyd goed om te hoor julle geniet ons pragtige dorp en Riverwalk.
Groete
Hannetjie
Lynette R - Sep 2022
Algehele gradering
Ons verblyf by Riverwalk B&B was regtig "kos vir ons siele" - heerlik rustig, pragtige uitsig en uitstekende diens.
Colleen D - Sep 2022
Algehele gradering
Very comfortable, with excellent breakfasts.
Marli J - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, sentraal gelee en heerlike ontbyt.
Nerina D - Aug 2022
Algehele gradering
Keurige plek, skoon, netjies, still, veilig, vriendelike gasvrou, beste ontbyt ooit, linne en beddegoed van uitstaande kwaliteit, pragtige uitsig.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Kirsten D - Aug 2022
Algehele gradering
Very comfortable, beautifully decorated and had everything we needed.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Thank you.
Johan O - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Shawn G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Philip D - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Hannetjie en Jessica
Anneline M - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Tana M - Jun 2022
Algehele gradering
Food was wonderful, room clean and tidy, staff great.
Marwaan D - Jun 2022
Algehele gradering
Host and staff were friendly and supportive. This place has everything one could ask for.
Marie D - Jun 2022
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker en ons het veilig gevoel.
Peet V - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was great.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Johan S - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier in Clarens.
Hennie B - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend, huis weg van huis.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Richard R - Mei 2022
Algehele gradering
Most enjoyable.
Piet & Erica B - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely accommodation with very comfy and cozy bedding. The breakfast was very good - fresh and generous.
Hygiene O - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Corne V - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese kamers en goeie ontbyt.
Trudi S - Mrt 2022
Algehele gradering
Breathtaking beautiful.
Henri W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie geniet, lekker gebly.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Hannetjie en Jessica.
Jacqueline B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies. Kos is heerlik!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Albert J - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig en privaat.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Thank you. Always good to hear that guests enjoy our quaint little town.
Looking forward to see you again.
Kind Regards
Hannetjie
Edihan J - Jan 2022
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik verwelkom en die kamers was baie netjies voorberei.
Ciska S - Jan 2022
Algehele gradering
'n Mooi view maar bietjie duur vir wat mens kry.
Ronelle W - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Liselle D - Des 2021
Algehele gradering
Perfek vir 'n oorslaap. Baie netjies en keurig.
Jan L - Des 2021
Algehele gradering
Paar probleme gehad met die stort en toilet wat gelek het.
Johann V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly, gasvrou en dogter fantasties.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Hannetjie
Nicolette S - Nov 2021
Algehele gradering
Oornag na 'n gholfdag.
Lees meerGary B - Okt 2021
Algehele gradering
Good
RiverWalk Guest House se terugvoer
Thank you
Hannetjie
Lucy R - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Hannetjie
Wolfgang W - Okt 2021
Algehele gradering
Oorgeslaap in Clarens. RiverWalk was puik. Sal weer daar wil oorbly.
Denise A - Sep 2021
Algehele gradering
A wonderful experience, peace and quiet in a stunning location.
Lees meerAletta C - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Dankie, altyd goed om te hoor gaste geniet Clarens.
Groete,
Hannetjie
Elsabe H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, sal definitief weer kom.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Alun D - Sep 2021
Algehele gradering
Stunning as usual. Owners are so professional and friendly, truly decent and welcoming - will be back!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Thank you again.
Meg P - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was 'n vreeslike koue naweek in Clarens, maar toe ons in die kamer instap was die verwarmer klaar aan en was heerlik snoes en warm.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Adri V - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, maar kort opgradering.
Hans L - Aug 2021
Algehele gradering
Hannetjie is 'n uitstekende gasvrou en haar etes is heerlik.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Conrad B - Jun 2021
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het vir 'n naweek weg!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Ruan D - Jun 2021
Algehele gradering
Perfekte plek en vriendelike diens.
Theo A - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Dewet S - Jun 2021
Algehele gradering
Cosy and eventful.
Johan K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker, die ligging is goed.
Adriaan B - Mei 2021
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het in ’n baie netjiese nuwe akkomodasie.
Rynard W - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig en vreedsaam.
Surina V - Mei 2021
Algehele gradering
Aangename ervaring!
Johan N - Mei 2021
Algehele gradering
Verblyf in River Walk betreurenswaardig!
Ilse V - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Annelie V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike ruim verblyf met pragtige uitsig en heerlikste ontbyt. Eienares en ontvangsdame baie vriendelik en behulpsaam.
Rupert M - Apr 2021
Algehele gradering
Heel goed, kan aan paar klein dingetjies werk.
Lees meerMarius M - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker relax.
Chris K - Feb 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens, gaan uit hulle pad uit om by jou skedule in te pas.
Piet C - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Dankie, bly julle het Clarens weereens geniet.
Maggie E - Des 2020
Algehele gradering
Loved the place, the views, peace and tranquility.
Ferdie A - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Ds Jan K - Okt 2020
Algehele gradering
N Uitstekende gastehuis met baie hoë kwaliteit verblyf
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Gawie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Het wonderlik gekuier in die gastehuis en die ontbyt was voortreflik. Sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Hannetjie
Graeme R - Des 2019
Algehele gradering
Spacious, comfortable and very conveniently located.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Thank you.
Hannetjie
Charmaine R - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful location and views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige ligging en uitsigte.
Vriendelike en behulpsame personeel. Heerlike ontbyt. Baie goeie venue.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Hannetjie
Johan S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Hannetjie
Rudolph V - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Johan P - Aug 2019
Algehele gradering
Julle sien ons gou weer.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Goeie dag Johan,
Baie dankie. Bly julle het Clarens geniet. Kom gerus weer.
Groete
Hannetjie
Carina V - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Dankie Carina, is altyd goed om te hoor wanneer gaste ons rustige dorpie en omgewing geniet het. Kom gerus weer.
Groete
Hannetjie
Heidi A - Jul 2019
Algehele gradering
Parking must be more secure
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Parkeerplek moet veiliger wees.
Vriendelike verwelkoming. Pragtige uitsig op die berg. Rus en vrede.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wentzel S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer en vriendelike ontvangs.
Louise B - Jun 2019
Algehele gradering
Very friendly and welcoming hosts. Lovely comfortable room. Was cold so we appreciated the electric blankets and heaters. Great stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelike en verwelkomende gashere. Pragtige, gemaklike kamer. Was koud, dus het ons die elektriese komberse en verwarmers waardeer. Lekker verblyf.
Pragtige, gemaklike kamer. Was koud, dus het ons die elektriese kombers en verwarmers waardeer. Baie vriendelike en verwelkomende gashere. Lekker ontbyt die volgende oggend. Goeie verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie, Louise. Bly julle het die verblyf en ons mooi dorp geniet.
Groete,
Hannetjie
Tharina M - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig netjies, skoon en keurige styl.
Pieter D - Mei 2019
Algehele gradering
Great en sal RiverWalk weer gebruik.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Kobus F - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was regtig 'n baie lekker wegbreek.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie. Kom besoek gerus weer ons pragtige dorp.
Bert S - Mrt 2019
Algehele gradering
It is a very good place to stay.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Thank you.
Hannetjie
Ben B - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Baie goed. Lekker plek om by oor te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Dear Ben,
Thank you, we appreciate the feedback.
Regards,
Hannetjie
Elma L - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Hermien K - Des 2018
Algehele gradering
Mooi en gemaklike verblyf.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie, Hermien. Kom kuier weer om ons pragtige dorpie te geniet.
Groete,
Hannetjie
Pieter B - Des 2018
Algehele gradering
Onbeskryflik pragtig.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier asb. weer in ons pragtige dorp.
Hannetjie
Ivan D - Nov 2018
Algehele gradering
5-ster-verblyf.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie, altyd goed om te hoor ons gaste geniet ons dorp, en dat julle lekker gebly het.
Groete,
Hannetjie
Karen V - Sep 2018
Algehele gradering
Amper perfek.
Anneke N - Jun 2018
Algehele gradering
Goed ingerig en baie netjies, ontbyt was heerlik.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Groete,
Hannetjie
Heila V - Mei 2018
Algehele gradering
Privaat, rustig en asemrowend mooi.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit.
Hannetjie
Emelia V - Mei 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie, dit is altyd goed om te hoor wanneer gaste hul verblyf en ons pragtige dorpie geniet het. Kom gerus weer.
Ons gaste word ons vriende.
Groete
Hannetjie
Belinda B - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier, uitsig ongelooflik.
Helena G - Apr 2018
Algehele gradering
Alles van hoogstaande gehalte en gerief.
Elmarie P - Apr 2018
Algehele gradering
Rus vir jou siel!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie. Dit is altyd goed om te hoor ons gaste het hul verblyf en ons pragtige dorpie geniet. Kom gerus weer.
Groete
Hannetjie
Letitia D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en goed toegerus!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie. Altyd goed om te hoor ons gaste het hul verblyf en ons pragtige dorpie geniet. Kom gerus weer.
Groete
Hannetjie
Johandri S - Mrt 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie, dit is altyd goed om te hoor as gaste hul verblyf en ons pragtige dorpie geniet het. Kom gerus weer.
Groete
Hannetjie
Gerhard S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi uitsig!
Deon T - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer.
Groete,
Hannetjie
Johan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Hans-jurgen L - Mrt 2018
Algehele gradering
Definitief geld werd.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Dit is altyd goed om te hoor wanneer gaste hul verblyf en ons mooi dorpie geniet het het.
Groete
Hannetjie
Elizme H - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie welkom gevoel.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie altyd goed om te hoor ons gaste het lekker gebly en ons mooi dorpie geniet.
Hannetjie
Hein N - Jan 2018
Algehele gradering
Die verblyf en gasvryheid was uit die boonste rakke.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Kom ontspan gerus weer in ons mooi dorp en omgewing.
Groete,
Hannetjie
Sonia T - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike heerlike ervaring.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons gaste word ons vriende, kom gerus weer.
Geseende Kersfees en voorspoedige 2018.
Heleen J - Nov 2017
Algehele gradering
The room was very neat and clean. We loved the location at the foot of the mountain.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Thank you for the positive review. Glad you enjoyed Clarens and your stay with us.
Kind Regards,
Hannetjie
Suzette W - Nov 2017
Algehele gradering
Lekkerste plek ooit!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Dit is altyd goed om te hoor ons gaste het hul verblyf en Clarens geniet.
Kom gerus weer.
Groete,
Hannetjie
Madeleine C - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig en stil.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie, bly om te hoor u het u verblyf en Clarens geniet.
Kom besoek Clarens gerus weer.
Groete,
Hannetjie
Danie R - Jul 2017
Algehele gradering
Heel lekker gebly en Oddesy het mooi na ons gekyk.
Charmaine M - Jul 2017
Algehele gradering
Modern, netjies, skoon. Het heerlik gebly.
Hanlie G - Jul 2017
Algehele gradering
Puik!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Dankie, bly jy het dit geniet.
Groete,
Hannetjie
Irmgard N - Jun 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer.
Kom kuier weer.
Groete
Hannetjie
Hennie(hendrik) E - Jun 2017
Algehele gradering
Was vertraag weens taxi-staking.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Glo die Taxi staking het maar 'n invloed op mens se gemoed, veral as jy dan in die nagtelike ure by 'n gastehuis arriveer. Baie dankie vir die terugvoer.
Groete
Hannetjie
Ian C - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker, rustig.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie, u is altyd welkom by ons en ons pragtige dorp.
John W - Mrt 2017
Algehele gradering
Warm en snoesig maar ook modern.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie. Dit is altyd goed om te hoor ons gaste geniet Clarens en hul verblyf.
Huibrecht B - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie en gasvryheid.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Dankie. Kom besoek gerus weer ons mooi dorp.
Hannetjie
Marcia H - Jan 2017
Algehele gradering
Skoon, voel sommer tuis. Gasvry.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Trevor W - Jan 2017
Algehele gradering
Lovely location in a quaint village.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike ligging in 'n oulike dorpie.
Het die uitsigte en die gehalte-ontbyt geniet. Baie informatiewe en vriendelike gashere. Fantastiese ligging met lekker plek om te stap sommer op jou drumpel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jolene B - Des 2016
Algehele gradering
Bitter goeie plek om te oornag asook uitmuntend netjies ek sal mense aanbeveel om te oornag by dié netjiese plekkie.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Jolene
Baie dankie. U positiewe terugvoer is vir ons 'n beloning.
Hannetjie
Frank C - Nov 2016
Algehele gradering
Most welcoming hostess. Thoroughly enjoyed my stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verwelkomende gasvrou. Het my kuiertjie deeglik geniet.
Dankie vir julle gasvryheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Thank you.
Hannetjie
Venessa B - Nov 2016
Algehele gradering
Rustig.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer. Ons probeer net ons bes om ons gaste gelukkig te hou.
Ronel L - Nov 2016
Algehele gradering
Die enigste manier om by kamer te kom is trappe en daar is geen diefwering of veiligheidshek nie. Daarom is kamer bedompig. Kan nie venster oopmaak nie.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Ongelukkig 'n paar trappe van parkering tot by eerste kamers op grondvlak. Sal aandag gee aan sekuriteit siende dat dit die eerste navraag is vir veiligheidshekke en diefwering. Ongewoon vir ons dorp.
Annerie G - Okt 2016
Algehele gradering
Gasvry, pragtig en vriendelike diens. Verseker aanbeveel.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Waardering daarvoor.
Hannetjie
Nelie N - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker, netjiese en rustige omgewing.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Groot waardering daarvoor.
Hannetjie
Biance R - Sep 2016
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Marlene J - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangename, vriendelike mense.
Hannes M - Aug 2016
Algehele gradering
Groot bederf!
Debbie A - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik! Heerlik! Heerlik!
Manda R - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlike warm kamer vir die koue winter.
Juan N - Jul 2016
Algehele gradering
Verwagtinge In Alle Opsigte oortref!
Lees meerRiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer jul positiewe kommentaar wat vir ons 'n toekenning is vir ons werk.
Ronel G - Jul 2016
Algehele gradering
Akkommodasie puik, ontbyt uitstekend, gasheer en vrou baie vriendelik.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Ronel,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, ons waardeer. Dit is vir ons 'n inspirasie en altyd lekker om ons gaste gelukkig sien.
Groete
Hannetjie
Quintin V - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was in alle opsigte 'n baie aangename ondervinding.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Felicia baie dankie ons waardeer jul terugvoer wat vir ons as eienaars.
'n reward is vir wat ons ons gaste bied. Kom kuier gerus weer.
Vanuit 'n koue Clarens.
Johann & Hannetjie
Amelia S - Jun 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Dick B - Jun 2016
Algehele gradering
Ons het dit terdeë geniet en sal dit aanbeveel.
RiverWalk Guest House se terugvoer
U positiewe terugvoering word waardeer.
Marthinus K - Jun 2016
Algehele gradering
Die kamers was lekker warm en die ontbyt uitstekend.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie. Gaste se positiewe terugvoering is ons beloning vir wat ons, ons gaste graag bied.
Kom kuier gerus weer.
Buks A - Jun 2016
Algehele gradering
Die verblyf, gerief, akkommodasie, netheid, gasvryheid, asook die ontbyt was werklik van hoogstaande waarde!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons gaste se positiewe terugvoer is ons beloning vir wat ons aan ons gaste bied.
Kom kuier gerus weer.
Hanlie B - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Babette G - Apr 2016
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Louis G - Apr 2016
Algehele gradering
Bekostigbaar baie skoon en gerieflik.
Lees meerCordula B - Apr 2016
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Cordula
Dit is altyd vir ons 'n "Reward" wanneer ons gaste lekker bly en Clarens geniet.
Baie dankie
Johan V - Apr 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig met vriendelike diens.
Marcia H - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Hester W - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties - ontbyt was uitstekend.
Frik V - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Glen D - Des 2015
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Tobie V - Des 2015
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld en ongelooflike gasvryheid.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer, dit is altyd goed om te hoor gaste is gelukkig. Kom kuier asseblief weer, ons dorpie is regtig uniek.
Groete,
RiverWalk Bed and Breakfast - bestuur
Minni B - Des 2015
Algehele gradering
Veblyf was te kort, sal langer kan bly en meer geniet!
Gerhard V - Des 2015
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Johanna M - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtige plek, mooi uitsig en lekker stil om te rus.
Ilana B - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasties! Definitief nie ons laaste keer nie.
Lees meerDalene O - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was goed en lekker en skoon.
RiverWalk Guest House se terugvoer
Dankie vir u kommentaar. Dit is altyd goed vir ons. Is die eerste klagte in 9 jaar oor die badkamer. Jammer vir die ongerief.
Clemens S - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtig!
RiverWalk Guest House se terugvoer
Riverwalk strewe daarna om gaste, wat ons pragtige dorp besoek, te bederf en net die beste te gee. Terugvoer word hoogs waardeer.
Abee H - Sep 2015
Algehele gradering
Susan F - Sep 2015
Algehele gradering
Goed.
Jakes V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike diens!
Izette K - Aug 2015
Algehele gradering
Vyf sterre vir jou en Johann, Hannetjie en jul personeel!
Hennie C - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was baie baie lekker!
Lees meerKaryn B - Jul 2015
Algehele gradering
Peace and tranquility!
Chanè K - Jul 2015
Algehele gradering
Wonderlike ervaring en gasvryheid!
Cristelle S - Jun 2015
Algehele gradering
Ek kom definitief weer.
Lees meerClive G - Apr 2015
Algehele gradering
Attended the Clarens Advendurance MTB race. Accommodation was close to the start and exactly what we needed.
Wicus V - Apr 2015
Algehele gradering
Lekkeslaap se diens is puik.
Fransie B - Feb 2015
Algehele gradering
'n Definitiewe moet as jy verblyf soek!
Anneri B - Feb 2015
Algehele gradering
Netjies, gasvry en baie mooi!
Henk H - Des 2014
Algehele gradering
Lekke!
Willie S - Des 2014
Algehele gradering
Beste uitsigte in Clarens!
Bets V - Nov 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 387, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18