Robert's Place
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat 59, Noorder-Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R649 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Robert's Place is 'n bekoorlike gastehuis in Paarl, 'n dorp in die Kaapse Wynlande. Die Paarl is bekend vir sy plattelandse landskappe, uitstekende wynlandgoedere, modieuse koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en ryk geskiedenis van vrugteverbouing.
Verblyf is beskikbaar in 7 gastekamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke kamer het TV met DStv Premium en lugversorging.
WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, diepraaier, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei toegerus is.
Die huis spog ook met 'n kuierarea wat 'n kroeg, pooltafel en veerpyltjiebord het. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die TV-kamer het 'n projektor in die kroeg met die volle DStv-pakket en Showmax.
Die gastehuis het 'n omsetter, sonpanele en batterye in die geval van beurtkrag. Gaste mag van alle geriewe, behalwe die lugversorging tydens beurtkrag gebruik maak.
Die Paarl is die tuiste van 'n beroemde wynlandgoedere waar gaste wyn of kaas kan proe en ander besienswaardighede sluit die Afrikaanse Taalmonument, Butterfly World, Paarlberg Natuurreservaat, Boschenmeer Gholflandgoed, en die Drakenstein Leeupark in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Martinstraat 59, Noorder-Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Robert's Place het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat 59, Noorder-Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap