Rocherpan
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 7 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocherpanstraat 12, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 010R2 709 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rocherpan is 'n bekoorlike strandfront-selfsorghuis in Dwarskersbos. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike see-uitsigte, weg van die stad se gejaag af.
Die huis is smaakvol gemeubileer en het 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en die badkamers het baddens of storte. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, oond en stoof, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv Premium. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 2 voertuie word voorsien.
Dwarskersbos aan die pragtige Kaapse Weskus het 'n rits wonderlike besienswaardighede in en om die dorp, soos die Rocherpan Natuurreservaat, die Weskus Nasionale Park en die wit sandstrande.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 99
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Rocherpanstraat 12, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Rocherpan het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocherpanstraat 12, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap