Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Mountain Log Cabins

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R711, Damascus Plaas 24, Erfdeel 2, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rocky Mountain Log Cabins bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sowat 13 km vanaf Clarens geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of sakereisigers.

Hierdie sonkrag-aangedrewe verblyf bied 'n keuse van 5 vrystaande eenhede. Die kamers het elk gemaklike beddens en 'n privaat badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kombuisie is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Boonop lei elke eenheid na 'n stoep.

Daar is 'n gemeenskaplike plonspoel, braaigeriewe, vlugbalbaan en 'n basketbalring. Gaste kan 2 stap- of bergfietsroetes, 'n 4x4-roete en 'n hindernisbaan geniet. Daar is ook 'n vierwielmotorfiets- en veldmotorfietsroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Rocky Mountain Log Cabins
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Shaun Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • R711, Damascus Plaas 24, Erfdeel 2, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rocky Mountain Log Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R711, Damascus Plaas 24, Erfdeel 2, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8649c4cb7415c153dec7277cc2e2afa7860912dafd05ea5231e84cd8536484270f0be75926b6cf0d10d90208bebd819d5109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R711 Damascus Farm 24, Portion 2 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.60925426697 28.397931642073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem