Rondawel by die See
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Piere S - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing atmosphere, very nice.
Hans S - Mrt 2024
Algehele gradering
Die kuier was baie aangenaam en ons sal nie huiwer om weer daar te bespreek nie.
Jurie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Was presies volgens die behoeftes op reis!
Debbie S - Sep 2023
Algehele gradering
Oulike plek met gawe mense.
Lynette B - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker oornag, stapafstand van die pragtige kuslyn.
Juanita L - Mei 2023
Algehele gradering
What a lovely place!
Karin S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Henri S - Jan 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Elizabeth (lizna) V - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik, privaat, rustig en fantastiese ligging.
Hennie L - Okt 2022
Algehele gradering
Juweel in Kleinmond.
Lees meerJana J - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely, well equipped cottage with everything you need and more for a short stay.
Lee-anne T - Aug 2022
Algehele gradering
Our stay was fantastic. I would recommend this accommodation.
Alet W - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Zelda W - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike rondawel met elke hoekie goed ingerig om die verblyf gemaklik te maak.
Gerald E - Feb 2022
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Christiaan K - Feb 2022
Algehele gradering
Regtig aangenaam gewees.
Sune E - Jan 2022
Algehele gradering
Oortreflik.
Sophia J - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Stacey C - Nov 2021
Algehele gradering
A wonderful overnight stay.
Mari P - Okt 2021
Algehele gradering
Was heerlik stil en rustig
Susan M - Okt 2021
Algehele gradering
Voedsel vir die siel!
Marissa E - Okt 2021
Algehele gradering
Vanaf bespreking tot inkloktyd was Karin uiters behulpsaam.
Lindi S - Okt 2021
Algehele gradering
Perfek vir ons!
Daleen D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjiiese kunstige, netjiese rondawel. So skoon en veilig. Op perfekte plek by mooiste dorpie.
James L - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies en mooi. Mis 'n paar "fyn" touches soos wynglase, braaiplekkie, ys.
Rondawel by die See se terugvoer
Beste James, dankie vir jou opmerkings. Jammer jy het die ys in die vrieshokkie en wynglase op die rak gemis. Die braaiplek kan ons nie bied nie a.g.v. die grasdak, versekering en wind.
Keith M - Jun 2021
Algehele gradering
Perfect
Elsie V - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was alles wat ons wou gehad het.
Viljoen V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ligging, ligging, ligging, stilte en uitsig.
Wollie C - Feb 2021
Algehele gradering
Het heerlik ontspan. Pragtige omgewing.
Elnette V - Jan 2021
Algehele gradering
I would recommend it.
Minet H - Nov 2020
Algehele gradering
Wegbreek naweek
Shelley N - Nov 2020
Algehele gradering
Perfect weekend getaway.
Amanda V - Nov 2020
Algehele gradering
Absolutely stunning!
Lees meerJuchzaan M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie privaat, bietjie geraas van inwoners gehad maar verder was dit ’n rustig naweek.
Rondawel by die See se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar Juchzaan, dis jammer die vakansiegangers langsaan het bietjie laat gekuier, ons ook nogal gepla.
Groete
Dean K - Nov 2020
Algehele gradering
Gemaklik, see-uitkyk.
John G - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was rustig en lieflike weer.
James Michael B - Sep 2020
Algehele gradering
Ontspan in die pragtige seeverblyf.
Johannes Z - Aug 2020
Algehele gradering
Perfekte ligging, ideale naweekwegbreek vir Kapenaars.
Rudi B - Jul 2020
Algehele gradering
Lieflik, skitterend!
Marlene W - Feb 2020
Algehele gradering
Sal beslis weer boek.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 66, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap