Rosepark Guesthouse
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 204
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Danel L - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik so behulpsaam.
Gilian V - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Was okay, ontvangs het nie van ons bespreking geweet nie.
Daleen B - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly en almal is baie behulpsaam.
Jacques Hendrik H - Feb 2023
Algehele gradering
Beveel die verblyf vir seker aan, puik diens.
Ursula P - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Vir die een nag was dit nie te sleg.
Magdalena F - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Leandri S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en mooi, netjiese kamers.
Erika D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goed geleë, netjies en skoon.
Kittie W - Des 2021
Algehele gradering
Gasvry, baie netjies, baie naby N1, veilig.
Lize-mari S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Rosepark Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Erika J - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig en goed geleë.
Rosepark Guesthouse se terugvoer
Hi Erica, ons is nie 'n bed en ontbyt fasiliteit nie, net 'n gewone gastehuis. Ontbyt is slegs by die prys ingelyf wanneer dit n bed-and-breakfast fasiliteit is. Maar ons bied wel ontbyt ekstra aan en by ontvangs en in elke kamer is n kennisgewing wat dit so stipuleer.
Gracia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese, veilige en gemaklike oornagplek baie naby aan die hospitaal.
Rosepark Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Adriaan C - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik en by hospitaal vir iemand wat hospitaal toe moet gaan.
Rosepark Guesthouse se terugvoer
Dankie, sal data op bladsy laat wysig.
Johan V - Apr 2021
Algehele gradering
Was a very nice stay.
Rosepark Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit baie.
Trevor C - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome.
Lees meerRosepark Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese gradering, ons waardeer dit opreg.
Louis C - Jan 2021
Algehele gradering
Goed versorgde kamers. Stylvol. Welkom laat voel met aankoms. Lekker gebly.
Rosepark Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, waardeer.
Henriëtte/johan D - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Goeie diens.
Rosepark Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Castelyn-rylaan 85, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom