Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roses and Pebbles B & B Guest House

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R850 R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Roses and Pebbles B&B Guest House bied B&B en is in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp geleë. Hierdie bekoorlike gastehuis is ideaal geleë binne 5 km vanaf die middedorp.

Verblyf by Roses and Pebbles B&B Gastehuis bestaan uit 3 individueel versierde kamers waarvan 1 kamer 'n gesinskamer met ekstra 2 enkelbeddens is, so die eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Verder het elke kamer 'n privaat ingang en bevat 'n TV met alle DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis Wifi beskikbaar.

Die gastehuis spog ook met 'n plonspoel, braaigeriewe op afspraak en veilige onderdakparkeerplek vir motors. Die eiendom is ook ideaal geleë naby 'n paar restaurante, kroeë, winkels, en binne 7 km vanaf die Rio Casino and Convention Resort.

Roses and Pebbles B&B Gastehuis sal ook babastorte, verjaarsdagpartytjies of enige ander geleenthede op versoek reël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Melinda Bredenkamp Nou Mare M
5.0
Vriendelike diens, goeie waarde vir geld, netjies en veilig. Pragtige plekkie. Ek het heerlik gebly, dit het gevoel soos my tweede huis. Soos om tuis ...
Sien meer
Sep 2024
Hester O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig en verwelkomend. Ons geniet die mooi, netjiese en skoon akkommodasie en sal elke keer by Roses & Pebbles bespreek wanneer ons deur Kle...
Sien meer
Aug 2024
Melanie G
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Dit is 'n pragtige huis, perfek geleë met veilige parkering. Die ontbyt was beslis die ekstra geld werd. Ons het geëet soos konings.
Aug 2024
Maureen V
Saam met vriende
5.0
Die wooning is hoogs aanbeveelbaar! Puik! Heerlik. Veilig. Stil. Skoon. Ontbyt was smaaklik. Baie meer as genoeg. Baie baie dankie vir 'n heerlike ver...
Sien meer
Aug 2024
Alta R
Gesin met tieners
5.0
'n Gasvrou. Plekkie is verskriklik mooi, skoon en netjies. Die gasvrou het soveel moeite gedoen om ons te help met vinnige reelings wat getref moes wo...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melynda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Roses and Pebbles B & B Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klerksdorp Noordwes
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh4iPHlXuJp8ofNQrIZhibVFGq7thqC9q3oX3QSCfgA8RHMaXIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 26 Iris Avenue Flimieda 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.835706066526 26.649677347221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang