Royal Karoo Cottages
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Jare op LekkeSlaap 1
Opsomming van Resensie
Johan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie dankie.
Bianca V - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, rustige omgewing.
Rob J - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable and quiet.
Tania E - Jan 2024
Algehele gradering
Dis bekostigbare verblyf, maar as jou budget dit toelaat, sal ek @Mangos eerder aanbeveel.
Lees meerRoyal Karoo Cottages se terugvoer
Goeie dag Tania, ek vind jou resensie vreemd. Daar was geen ou kos of ou vadoeke in jou eenheid nie.
Muhammad Faheem S - Jan 2024
Algehele gradering
It was good for a stopover. Unit needs a dining table.
Ann V - Des 2023
Algehele gradering
We really didn't enjoy our stay.
Royal Karoo Cottages se terugvoer
Liewe Ann
Ons het baie goeie reën gehad en die gras was te nat om te sny. Jammer as jy nie van die beddegoed hou nie. Jy sien wel op die blad wat jy bespreek en kry?
Frans V - Des 2023
Algehele gradering
Alles soos voorgestel, skoon en netjies.
Wayne W - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Liesl M - Des 2023
Algehele gradering
Beddegoed was nie skoon oorgetrek, breekware baie stofferig en die kussings is van 'n goedkoop gehalte.
Royal Karoo Cottages se terugvoer
Liefste Liezl
Baie dankie vir jou resensie. Ek wil graag hoor by jou, watse kleur beddegoed het julle op gehad? Dit word gewas met elke gas wat in kom. Ons is elke dag vol. My mens, ek verstaan jou frustrasie oor die kussings, daar was van hulle wat saam kliënt op toer gegaan het. Ja, hulle pak jou goedjies in saam, see toe... So, ek is ook raad op. Ons Karoo is maar 'n stowwerige plek met lekker mense. Ek is bly dat jy die beskuit en suiker kon benut. Ons is vrygewige mense. As jy dalk net kan loer of ons handdoek nie saam met jou in die tas geklim het nie. 700 ÷ 4 is mos sak pas prys. Of hoe? Lekker reis en wees lekker op die besige pad, see toe.
Liefde, Charlene
Annette V - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlike diens en 'n dierbare gasvrou. Beslis 'n kindervriendelike plekkie.
Royal Karoo Cottages se terugvoer
Liefste Anette
Julle was soos families vir ons en sulke lekker mense. Kom gerus weer.
Groete Charlene
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jackson-straat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom