Rusbietjie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Lilian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Sarel V - Jan 2024
Algehele gradering
Sal verseker aanbeveel en weer daar kuier.
Ronelle B - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende gasvrou. Kan die plek beslis aanbeveel.
Forika M - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Morne C - Nov 2023
Algehele gradering
4 dae besoek aan Bloemfontein as 'n gesin. Lekker gekuier en lekker gebly.
Rusbietjie se terugvoer
Goeie dag, Morné. Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit vreeslik baie. Een ding wat ons besef is dat ons gaste glad nie agterkom dat daar nooit 'loadshedding' by ons is nie, vanweë die volle solar en dat waterprobleme ook nie sommer by ons 'n probleem is nie, vanweë die opgaar tenks. Ons dink nogal dat dit, en ons lae tariewe, verseker die verblyf waarde vir geld maak.
Connie S - Sep 2023
Algehele gradering
Mooi skoon.
Peter-john V - Sep 2023
Algehele gradering
Place was nice.
Shantelle S - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Luhandri D - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Rusbietjie se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Julle was wonderlike gaste. Seën en voorspoed vir julle.
Jolene M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Rusbietjie se terugvoer
Jolene, baie dankie vir die uitstekende gradering. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit om julle weer te sien.
Rusbietjie
Melinda V - Jul 2023
Algehele gradering
Sentraal geleë en veilig.
Johan K - Jun 2023
Algehele gradering
Die vriendelikste ontvangs nog.
Calvyn S - Apr 2023
Algehele gradering
Incredible.
Chris T - Apr 2023
Algehele gradering
Nice central location, close to shopping centres, worked well for my son and I as he played in tennis tournaments in Bloem.
Dorothy L - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en veilig.
Retha L - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Andre V - Jan 2023
Algehele gradering
Rusbietjie doen sy naam gestand.
Lees meerSusan M - Jan 2023
Algehele gradering
Dis 'n wenner!
Twanette S - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek en vriendelike ontvangs.
Eric Charl J - Des 2022
Algehele gradering
Baie Lekker!
Marilize T - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Sonja V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gereiflik en naby alles.
Corrie L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens ontvang en hulle kan gerus aanbeveel word.
Rusbietjie se terugvoer
Erik, wat 'n voorreg was dit vir ons om 'n bietjie deel te kon wees van die wonderwerkie wat gebore is. Baie seën en voorspoed en tonne vreugde word vir hom en vir julle toegewens. Julle is pragtige mense en ons sien uit dat jul weer eendag kom kuier.
Lourens en Lilian
Jacqueline P - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly!
Monique C - Sep 2022
Algehele gradering
Rustigheid by Rusbietjie.
Elmarie R - Sep 2022
Algehele gradering
Rusbietjie doen sy naam gestand.
Lees meerRusbietjie se terugvoer
Elmarie, julle is pragtige mense en was heerlik om julle te ontvang. Ons sien uit daarna om sommer nog 'n lang pad met julle te stap.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom